30/05/2026
ππ₯ KNOCKDHU WINTER-SPELE 2026 π₯π
Chrissiesmeer Boerevereniging bied aan βn dag vol modder, enjins en BOEREPRET! πποΈβοΈ
π
1 Augustus 2026
β° 07:00 β 22:00
Bring die familie, vriende en jou avontuurlus saam vir βn onvergeetlike dag van aksie en lekker kuier! π₯
ποΈ Motorfiets / Quad (1 Drywer) β R300
π Side-by-Sides / Voertuie
(1 Drywer + 1 Medebestuurder) β R600
π¨ Volwassenes β R50 p.p.
π§ Kinders 12β16 β R20 p.p.
πΆ Kinders 0β11 GRATIS
β Verversings te koop:
β’ Koffie
β’ Pannekoek
β’ Worsbroodjies
β’ Rib Burger
β’ Knoffel Bom Brood
β’ Braaipakkies met bykosse ππ₯
ποΈ Kaartjies aanlyn beskikbaar
π² Scan die QR-kode op die advertensie vir kaartjies
π Navrae:
Hans Jurie β 073 851 2430
Desire β 072 550 2431