Ndlovu Restaurant

Ndlovu Restaurant Traditional South-African style food Restaurant Ndlovu Restaurant and Bar
In the hot African sun he is the king.

Owners Attie and Martie Bean welcome you to a culinary experience of South-African foods. We don’t promise you a meal we promise you a dining experience. Situated on the R40 two hundred meters from the
Malelane Kruger National park gate this beautiful restaurant
overlooks a dam with the most wonderful bird and wildlife. Ndlovu specializes in real South-African cuisine not only to give the overseas

visitor a taste of South-Africa but give the local diner a place to relax and enjoy a meal fit for a King.

25/04/2014

Baie dankie aan almal wat kom totsiens sê het, en vir die wat nie hier was nie geniet julle lewe. Ndlovu Restaurant is nou toe en mag die wat ons so probeer verwens het hulle lewe geniet en ek hoop jou "malelane reason for a party" hall jou nog eendag in.

Great ons sluit nou hierdie blad en dankie vir ons vriende en vir die wat gemaak het of julle ons vriende is ek hoop die Tequila wat jy nie wou betaal het nie was lekker!!!!!!!!!!

25/04/2014

Kom hou partytjie hier by Ndlovu vir die laaste keer vanaand en bring sommer al julle vriende saam.
Lekker specials en lekker kuier.

NDLOVU RESTAURANT

25/04/2014

Daar is nog redelik restaurant goed oor wat nog te koop is, maak gerus 'n draai hier en kom kyk die pryse is baie goed.
Ons het 'n "flat top" elektriese braaiplaat, panne, 'n groot dekoond"Pizza oven" melkskommel glase, geld laaie, till printers, en nog baie.
013-7903519 of 084-5802688

25/04/2014

Come and join us for the last time tonight at NDLOVU Restaurant.
We are running a R50.00 platter plate menu tonight while stocks last we want to clean out our kitchen so expect anything from ribs, wings, fish, steak, pizza, calamari, half Chicken, Chicken sticks etc. and served with chips and our by now famous Peri-Peri sauce.
Specials
Double brandy and coke R15.00
Shooters R9.00
Castle, Castle lite, Black Lable R12.00
Castel draught R15.00
Hunters en Savanna R15.00
Shooters From R8.00

While stocks last.

Kom groet gerus vanaand lekker specials lekker musiek ons gaan dans en Karaoke, laat weet almal asb. en bring julle vriende saam.

24/04/2014

TE KOOP
Baie goeie kwaliteit hout Eetkamer stelle

Hout tafel 1Mx1M met 4 hout stoele almal in Imboya afwerking huidige verkoop pryse wissel tussen R3800.00 tot R4500.00 per stel.
ONS PRYS R2000.00 per stel nog net 11 stelle beskikbaar.

Kom kyk gerus of skakel ons by 804-6001804 of 013-7903519

Die volgende te koopReaders digest book of skill'sBaie goeie boek vir die self doen man by die huis, oulike projecte ens...
24/04/2014

Die volgende te koop
Readers digest book of skill's
Baie goeie boek vir die self doen man by die huis, oulike projecte ens.
R50.00
Kom haal by Ndlovu restaurant

Die volgende is te koopStep by step Office Word 2007 met kompleet e-boek. Baie goeie boek om jou Word skill's op te knap...
24/04/2014

Die volgende is te koop
Step by step Office Word 2007 met kompleet e-boek. Baie goeie boek om jou Word skill's op te knap of MS Word te bemeester.

R80.00

Ek het die volgende te koop.DVD stel 1 en 2 4 DVD's Grensoorlog Volume 1 episode 1-13 en Volume 2 episode 14-26R180.00 v...
24/04/2014

Ek het die volgende te koop.

DVD stel 1 en 2
4 DVD's
Grensoorlog Volume 1 episode 1-13 en Volume 2 episode 14-26
R180.00 vir altwee stelle
Kom haal by Ndlovu restaurant

23/04/2014

Net so vir die wis en die onwis hierdie is spesiaal vir die persoon wat fotos van my yskaste geneem het en dit vir SAB gestuur het. "Ek hoop jy is gelukkig en trots op jouself want jy het seker 'n baie swak selfbeeld en jy weet jy is maar redelik COMMEN en as ons nou so groot bedeiging vir jou ingehou het hoef jy nie meer te worry nie"

23/04/2014

Ai, ai, ai dis so jammer dat daar ander mense is wat ook ewe skielik Vrydag aand wil partytie hou, maar in elk geval dis maar reg so as julle wil kom kuier maar bietjie hier gelukkig is dit ons laaste aand so kuier gaan ons kuier al is ons net 'n paar.

22/04/2014

Ndlovu restaurant maak sy deure die Vrydag aand vir die laaste keer oop, dit is met baie hartseer wat ons besluit het om die Restaurant toe te maak, ons wil graag Vrydag aand vir al ons vriende totsiens sê met 'n lekker afskeid partytjie. Kom eet gerus die laaste keer hier by ons en kuier tot laat ons gaan lekker dans en Karaoke.
Sie julle dan !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Address

R570
Malelane
1320

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 23:30
Wednesday 08:00 - 23:30
Thursday 08:00 - 23:30
Friday 08:00 - 23:30
Saturday 08:00 - 23:30

Telephone

0137903519

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ndlovu Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share