09/10/2026
SA rugby at its finest🇿🇦
Hierdie Saterdag vat die manne weer die veld vir n local darby🏉
Die TVs is groot, bier is koud en die kos is SMAAKLIK🤌
Daar is geen beter plek om te wees nie🤝
📍Rock @ 88 Lynnwood
Glen Gables Centre Corner Lynnwood Road and, January Masilela Dr, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040