Sekelbos Kuier Kombuis

Sekelbos Kuier Kombuis Kom maak jou honger, jou dors en jou skoene los by die Sekelbos - die lekkerste kuierplek in Langebaan!

Woman’s day at Sekelbos, Sunday. Lekker live music and a nice treat for all the ladies. Monday is public holiday!!!
07/08/2026

Woman’s day at Sekelbos, Sunday. Lekker live music and a nice treat for all the ladies. Monday is public holiday!!!

🎶 NAAWEEK VERMAAK BY SEKELBOS! 🍻Maak gereed vir 'n naweek propvol ongelooflike lewendige musiek, lekker kos, yskoue dran...
06/08/2026

🎶 NAAWEEK VERMAAK BY SEKELBOS! 🍻

Maak gereed vir 'n naweek propvol ongelooflike lewendige musiek, lekker kos, yskoue drankies en die beste kuier in Langebaan!

🎸 Donderdag | 6 Augustus | 19:00
AJ vd Mescht – Kom geniet 'n aand van fantastiese live musiek.

🎤 Vrydag | 7 Augustus | 20:00
Gem In Eye – Die perfekte begin vir jou naweek!

🎵 Saterdag | 8 Augustus | 20:00
Night Shift – Sluit die naweek af met 'n aand vol energie en groot treffers.

🍺 Kom maak jou dors los by Sekelbos!
🍔 Heerlike kos • 🍹 Baie kroegaanbiedinge • 🎶 Live vermaak

📍 Gateway Centre, Langebaan
📲 WhatsApp: 072 358 6936

Sekelbos Wildebeest Verhoog – Waar goeie musiek en goeie mense bymekaar kom!

Back by popular demand! Vure sal brand. Kom beleef die “vibe”.
06/08/2026

Back by popular demand! Vure sal brand. Kom beleef die “vibe”.

Interskole “live” 16:00! Kom kyk😉
01/08/2026

Interskole “live” 16:00! Kom kyk😉

Ons weet nie van julle nie, maar hierdie week het te lank gevoel!😅Dankie tog dis VRYDAG!! 💃😁Kom maak jou skoene los hier...
31/07/2026

Ons weet nie van julle nie, maar hierdie week het te lank gevoel!😅
Dankie tog dis VRYDAG!! 💃😁

Kom maak jou skoene los hier by Sekelbos!

🎸Vanaand het ons die talentvolle Chandré Matthee op die Wildebeest verhoog.

🎤Saterdag - Ivan van der Merwe

📍Sien jou daar!

🎶 NAWEEK VERMAAK BY SEKELBOS! 🎶Maak gereed vir nóg 'n ongelooflike naweek vol lekker musiek, heerlike kos, ys koue drank...
29/07/2026

🎶 NAWEEK VERMAAK BY SEKELBOS! 🎶

Maak gereed vir nóg 'n ongelooflike naweek vol lekker musiek, heerlike kos, ys koue drankies en die beste kuier op die Weskus! 🤠🍔🍻

🎤 Donderdag | 30 Julie | 19:00
Renier van Rooyen – Begin die naweek vroeg met uitstekende live entertainment!

🎸 Vrydag | 31 Julie | 20:00
Chandré Matthee – Die perfekte Vrydagaand met goeie musiek en 'n lekker atmosfeer.

🎙️ Saterdag | 1 Augustus | 20:00
Ivan vd Merwe – Sluit die naweek af met 'n aand vol topklas vermaak.

📍 Sekelbos Kuier Kombuis – Gateway Centre, Langebaan
📞 072 353 6936

Moenie dit misloop nie! Bring jou familie en vriende en kom geniet 'n onvergeetlike naweek saam met ons. 🍻🎶🔥

🎶 NAWEEK VERMAAK BY SEKELBOS! 🎶Maak gereed vir nóg 'n ongelooflike naweek vol lekker musiek, heerlike kos, ys koue drank...
28/07/2026

🎶 NAWEEK VERMAAK BY SEKELBOS! 🎶

Maak gereed vir nóg 'n ongelooflike naweek vol lekker musiek, heerlike kos, ys koue drankies en die beste kuier op die Weskus! 🤠🍔🍻

🎤 Donderdag | 30 Julie | 19:00
AJ vd Mescht – Begin die naweek vroeg met uitstekende live entertainment!

🎸 Vrydag | 31 Julie | 20:00
Chandré Matthee – Die perfekte Vrydagaand met goeie musiek en 'n lekker atmosfeer.

🎙️ Saterdag | 1 Augustus | 20:00
Ivan vd Merwe – Sluit die naweek af met 'n aand vol topklas vermaak.

📍 Sekelbos Kuier Kombuis – Gateway Centre, Langebaan
📞 072 353 6936

Moenie dit misloop nie! Bring jou familie en vriende en kom geniet 'n onvergeetlike naweek saam met ons. 🍻🎶🔥

🔥 DIS DINSDAG… EN JOU AANDETE HET PAS BETER GEWORD! 🔥Hoekom kook as Sekelbos klaar die harde werk vir jou doen? 😉🍽️🥩 DIN...
28/07/2026

🔥 DIS DINSDAG… EN JOU AANDETE HET PAS BETER GEWORD! 🔥

Hoekom kook as Sekelbos klaar die harde werk vir jou doen? 😉🍽️

🥩 DINSDAG SPECIALS 🥩

🔥 400g Ribs vir slegs R120

📍 Sekelbos

👉 Kom honger… gaan huis toe met ’n glimlag! 😋🍖🥩🍟

26/07/2026

Address

Gateway Centre, Mykonos Crossing
Langebaan
7357

Opening Hours

Monday 12:00 - 23:00
Tuesday 12:00 - 23:00
Wednesday 12:00 - 00:00
Thursday 12:00 - 00:00
Friday 12:00 - 02:00
Saturday 12:00 - 02:00
Sunday 12:00 - 18:00

Telephone

+27723536936

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sekelbos Kuier Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Sekelbos Kuier Kombuis:

Shortcuts

Share