26/06/2026
๐Heroes Pub te 130 CarolWeg Silverfields๐
Kom ons wees eerlik....ons nasionale Sokker Span speel goeie sokker en dit maak ons so so bly ๐พ
Bespreek u tafel of plekkie vir die Sondag Aand....
Ons geniet bietjie Motor sport die middag en ons geniet en skree vir ons manne in die Fifa Wรชreld Beker om 9 Uur......
Sluit die naweek af met รฑ kaggel wat knetter en puik aanbiedings en รฑ puik Spyskaart Beskikbaar tot 10 UUR...ps. die Samoosas is Puik ๐๐๐
Sien u daar en sluit die naweek af met vriende,familie en nuwe Vriende......
โฝ๏ธโฝ๏ธ๐บ๐บGo Bafana Bafana ๐ช๐ช๐พ๐พ