05/11/2026
💕 Ouma- en Oupadag by Bryanston Parallel Medium Pre-Primêr! 💕
Wat ’n voorreg om deel te kon wees van hierdie spesiale dag!
Op die spyskaart:
* Spinasie-en-feta-quiches
* Spring rolls
* Koeksisters
* Uietertjies
Baie dankie vir die ondersteuning en dat julle LaruLicious vertrou het om iets lekkers vir die oumas en oupas voor te berei. 🥰
Met liefde voorberei en met trots voorgesit! 💗
LaruLicious – Kosserig!
📞 Laruchelle | 082 309 1961