Kontrei Kombuis

Kontrei Kombuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kontrei Kombuis, 31 Gwarrie Street, Kou-Kamma.

Lekker Super Groot Vetkoeke te koop Donderdag!!!!
26/01/2026

Lekker Super Groot Vetkoeke te koop Donderdag!!!!

Heerlike Vetkoeke vir Vrydag beskikbaar, plaas julle bestellings betyds!!!
19/11/2025

Heerlike Vetkoeke vir Vrydag beskikbaar, plaas julle bestellings betyds!!!

Moenie uitmis nie, plaas jou bestelling vandag nog!!
30/10/2025

Moenie uitmis nie, plaas jou bestelling vandag nog!!

Heerlike Special vir Woensdag!! Die naam kom nog van Covid tyd af toe emosies maar hoog geloop het!!😄😄😄 Bestel sommer va...
28/10/2025

Heerlike Special vir Woensdag!! Die naam kom nog van Covid tyd af toe emosies maar hoog geloop het!!😄😄😄 Bestel sommer vandag nog!!

Moenie vergeet om julle bestellings te stuur vir more se gratis aflewering nie!!! Laat weet ook as ek jou op die whatsap...
23/10/2025

Moenie vergeet om julle bestellings te stuur vir more se gratis aflewering nie!!! Laat weet ook as ek jou op die whatsapp broadcast groep moet sit!!

Heerlike vars Anysbeskuit!!! Paar fototjies van begin tot einde!!!
22/10/2025

Heerlike vars Anysbeskuit!!! Paar fototjies van begin tot einde!!!

Lekker Roosterkoeke of Vetkoeke vir Vrydag. Moenie uitmis nie!!!Koop 4 en kry 'n 5de een gratis by!!!
21/10/2025

Lekker Roosterkoeke of Vetkoeke vir Vrydag. Moenie uitmis nie!!!
Koop 4 en kry 'n 5de een gratis by!!!

Heerlike koek vir 'n klient!!! Bestel gerus by Kontrei Kombuis  vir heerlike tuisgemaakte vars gebakte eetgoed!!!!
17/10/2025

Heerlike koek vir 'n klient!!! Bestel gerus by Kontrei Kombuis vir heerlike tuisgemaakte vars gebakte eetgoed!!!!

Bestel Heerlike Vetkoeke vir Vrydag!! Opsie vir Aflewering ook beskikbaar!!
14/10/2025

Bestel Heerlike Vetkoeke vir Vrydag!! Opsie vir Aflewering ook beskikbaar!!

Kontak ons vir heerlike Sielskos vir enige funksie!!!
08/10/2025

Kontak ons vir heerlike Sielskos vir enige funksie!!!

Veronel Benade Mostert Japie Du Toit
06/10/2025

Veronel Benade Mostert Japie Du Toit

Heerlike platter met als voorberei uit Kontrei Kombuis se hande met baie liefde. Regte Sielskos uit Kontrei Kombuis.  Aa...
06/10/2025

Heerlike platter met als voorberei uit Kontrei Kombuis se hande met baie liefde. Regte Sielskos uit Kontrei Kombuis. Aarbeie groei ook al mooi!!!

Address

31 Gwarrie Street
Kou-Kamma
6620

Telephone

+27422721017

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kontrei Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Kontrei Kombuis:

Share