19/09/2026
Kom kuier saam 24 - 26 September 2026
ποΈ Moet dit nie misloop nie β koop jou kaartjies nou!
πKaartjies beskikbaar op:
π» www.howler.co.za/KDEF2026
πͺ Of koop dit by die hekke op die dag
(Sluit nie kamp in nie)
Kamp besprekings slegs beskikbaar by Rika
(Kamp sluit ingang na fees terrein en optredes in)
Kontak Rika by [email protected] / 083 343 4796
BESPREEK NOU EN SPAAR!
π¨βπ©βπ§βπ¦ Gesinspakkette beskikbaar
βΊοΈ Naweekpakkette beskikbaar
Maak seker jyβs deel van die avontuur β koop vroeg en vermy die toue!
Sien jou daar β¨
KDEF2026
MoetDitNieMisloopNie