Kekkelbek

Kekkelbek KEKKELBEK - Koffie & Geskenke winkel. Kekkelbek is ook die perfekte partytjie/ funksie venue. Kekkelbek is kinder vriendelik.

Wil jy dalk die platteland besoek maar die gejaag van die lewe maak dit soms nie moontlik nie, kom besoek Kekkelbek vir n warm platteland ervaaring. en is eintlik die perfekte venue vir kinder partytjies of enige funksie. Ons geskenke winkel het iets in vir oud en jonk. En Kekkelbek se eienaar bak die heelikste thema koeke.

Address

Groottrek Straat 41
Koffiefontein
9986

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kekkelbek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share