01/04/2026
🚨GROOT NUUS🚨
Matlosana Gas begin nou met VIP helikopter deliveries 🚁
✔ Geen verkeer
✔ Blits vinnig
✔ Reg in jou erf afgelewer
Ons land sommer langs jou braaier as dit moet 😎
…
April Fools! 😅
Maar ons lewer steeds vinnig, betroubaar en GRATIS by jou deur af
📱 072 945 5768
Matlosana Gas – ons hou jou aan die kook