Pancake Man

Pancake Man Pancake Man was established in 2005 and is situated on the N12 in Klerksdorp. We pride ourselves to provide good quality Pancakes to our customers.

We have savoury as well as sweet pancakes that you can indulge in. Fully licenced.

Woensdag - 17 Junie 2026Heerlike aartappel gebak met Maalvleis en kaas.  Bedien met Soet Pampoen op die kant. R70 per bo...
17/06/2026

Woensdag - 17 Junie 2026

Heerlike aartappel gebak met Maalvleis en kaas. Bedien met Soet Pampoen op die kant. R70 per bord.

Bespreek voor 14:00 by 0736802020

Maandag - 15 Junie 2026Cowboy Spaghetti met Bacon en maalvleis en kaas.  R70Bespreek voor 14:00 by 0736802020
15/06/2026

Maandag - 15 Junie 2026

Cowboy Spaghetti met Bacon en maalvleis en kaas. R70

Bespreek voor 14:00 by 0736802020

Sondag - 14 Junie  2026Keuse tussen Sappige Sirloin of Lams boud bedien met Hoenderpastei, Outydse Groen Boontjies, Soet...
14/06/2026

Sondag - 14 Junie 2026

Keuse tussen Sappige Sirloin of Lams boud bedien met Hoenderpastei, Outydse Groen Boontjies, Soet Pampoen, Heerlike rys met vleis sous en oond gebakte baba aartappels. R135. Per bord.

Fluweelpoeding vir nagereg. R30

Bespreek by 0736802020 om joune te verseker.

Vrydag - 12 Junie 20262 Romerige Hoender en Spinasie met sampioen gevulde pannekoeke in die oond gebak. R70Bespreek voor...
12/06/2026

Vrydag - 12 Junie 2026

2 Romerige Hoender en Spinasie met sampioen gevulde pannekoeke in die oond gebak. R70

Bespreek voor 14:00 by 0736802020

Ons lewer af in Klerksdorp en Stilfontein.

Donderdag - 11 Junie 2026Lip lek Lekker Lasagne met maalvleis en n slaai. R75. per porsie. Bespreek voor 14:00 by 073680...
11/06/2026

Donderdag - 11 Junie 2026

Lip lek Lekker Lasagne met maalvleis en n slaai. R75. per porsie.

Bespreek voor 14:00 by 0736802020

Ons lewer af in Klerksdorp en Stilfontein.

Woensdag - 10 Junie 2026Blindevinke (Steak en bacon) bedien met Gegeurde Rys en heerlike Soet Patats.  R70.Bespreek voor...
10/06/2026

Woensdag - 10 Junie 2026

Blindevinke (Steak en bacon) bedien met Gegeurde Rys en heerlike Soet Patats. R70.

Bespreek voor 14:00 by 0736802020.

Dinsdag - 09 Junie 2026Sagte steak repe gebraai met sampioene bedien op kapokaartappels met wortels op die kant R70 Besp...
09/06/2026

Dinsdag - 09 Junie 2026

Sagte steak repe gebraai met sampioene bedien op kapokaartappels met wortels op die kant R70

Bespreek voor 14:00 by 0736802020

Maandag - 08 Junie 2026Heerlike Heilsame Kerrie Boerewors pot van Jan Braai sonder die byt, bedien met tuis gemaakde Naa...
08/06/2026

Maandag - 08 Junie 2026

Heerlike Heilsame Kerrie Boerewors pot van Jan Braai sonder die byt, bedien met tuis gemaakde Naan brood en Tamatie salsa R70.

Bespreek voor 14:00 by
073 680 2020

Etes is gereed van 16:30 tot 19:00

Sondag - 06 Junie  2026Sappige Lams boud,  Soet Patats, Romerige sout wortels, Geurige rys met vleis sous, oond gebakte ...
07/06/2026

Sondag - 06 Junie 2026

Sappige Lams boud, Soet Patats, Romerige sout wortels, Geurige rys met vleis sous, oond gebakte baba aartappels en n Hoenderdytjie. R135. Per bord.

Gebakte Sago met vla vir nagereg. R30

Bespreek by 0736802020 om joune te verseker.

Vrydag - 5 Junie 2026Heerlike Heilsame Herderspastei met Soet Wortel slaai op die kant.  R70 per bord.Bespreek voor 14:0...
05/06/2026

Vrydag - 5 Junie 2026

Heerlike Heilsame Herderspastei met Soet Wortel slaai op die kant. R70 per bord.

Bespreek voor 14:00 by 0736802020.

Ons doen aflewerings in Klerksdorp en Stilfontein.

Address

53 Connie Street Adamayview
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 14:01
Sunday 10:00 - 02:00

Telephone

+27736802020

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pancake Man posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share