Boeretroos Koffiewinkel

Boeretroos Koffiewinkel Nostalgie van die oudae
Lekker moerkoffie en koeksusters en nog soveel meer om op te noem kom besoek ons gerus vir n lekker koppie boeretroos

01/02/2023
Boeretroos Koffiewinkel is vandag 1jaar oud.Baie dankie vir elke klient wat my so muldelik ondersteun, kliente wat al ha...
01/02/2023

Boeretroos Koffiewinkel is vandag 1jaar oud.
Baie dankie vir elke klient wat my so muldelik ondersteun, kliente wat al hartsvriende geword het dankie vir elkeen van julle, op nog n jaar⚘🥂

Boeretroos Koffiewinkel en Karwas28 Michael straatKlerksdorpKom en geniet 'n klein ontbyt met 'n koffie/tee terwyl jy wa...
06/12/2022

Boeretroos Koffiewinkel en Karwas
28 Michael straat
Klerksdorp

Kom en geniet 'n klein ontbyt met 'n koffie/tee terwyl jy wag dat jou motorfiets klaar gewas word.

R170 per fiets was en ontbyt.
(1 Fiets en 1 Persoon)
Ekstra persoon se ontbyt @ R70

Groep bespreekings kan ook gemaak word vir die was van hulle motorfietse en kan ook sodoende dan 'n groep ontbyt vir julle voorsit. Kontak my gerus vir 'n tyd bespreeking vir die groep.

Venue kan ook bespreek word vir funksies.
Braai geriewe ook beskikbaar, asook 'n lekker speelplek vir die kinders.

Kontak my gerus.
Welna
0825044701

Boeretroos Koffiewinkel 28 Michael straatKlerksdorpCell. 0825044701Heerlikke sondag etes beskikbaar slegs op bespreeking...
09/11/2022

Boeretroos Koffiewinkel
28 Michael straat
Klerksdorp
Cell. 0825044701

Heerlikke sondag etes beskikbaar slegs op bespreeking by Boeretroos Koffiewinkel.

Kom en ontspan in 'n lekker rustige atmosfeer en in die opelug terwyl jy 'n lekker bord kos geniet, jy is ook welkom om 'n bottel wyn saam te bring om saam met jou kos te kan geniet.

Koffie
Tee
Koeldrank
Melkskommels
Is te koop by die koffiewinkel.

Lekker speel plek vir die kinders om te kan baljaar.

Venue is ook beskikbaar vir enige funksies.
Braai geriewe is ook beskikbaar.

Kontak my gerus vir jou sondag ete bespreeking of vir jou funksie.

Welna 0825044701

Bespreekings kan gemaak word vir sondag 6 Nov se ete.Onthou, betaling bevestig bespreeking.Kontak my gerus.Welna 0825044...
01/11/2022

Bespreekings kan gemaak word vir sondag 6 Nov se ete.

Onthou, betaling bevestig bespreeking.

Kontak my gerus.
Welna
0825044701

30 Oktober 2022Lekker sondae kook etes by Boeretroos Koffiewinkel,slegs op bespreeking.28 Michael straatKlerksdorpBy Lil...
26/10/2022

30 Oktober 2022
Lekker sondae kook etes by Boeretroos Koffiewinkel,slegs op bespreeking.
28 Michael straat
Klerksdorp
By Lillium Kwekery

Betaling bevestig jou bespreeking.

Kontak my gerus vir jou bespreeking /
Welna 0825044701.

Lekker speel area vir die kinders.

40 Aansit plekke beskikbaar.

Bring 'n kombers of kampstoelle en kom ontspan lekker onder die koelte bome terwyl jy 'n lekker bord kos eet of 'n lekker melkskommel drink.

Jy mag ook vir jou 'n wyntjie saam bring en geniet saam met jou kos.

Koffie/Tee/Koeldrank en Melkskommels kan by die koffiewinkel gekoop word.

So waarvoor wag jy, bespreek sommer vandag nog jou plekkie, bespreekings kan gedoen word tot vrydag 4uur.

Glau-marè Lewis  verjaar🎊🎉🍹Baie dankie Glau dat jy Boeretroos Koffiewinkel deel gemaak het van jou verjaarsdag dames ogg...
22/10/2022

Glau-marè Lewis verjaar🎊🎉🍹

Baie dankie Glau dat jy Boeretroos Koffiewinkel deel gemaak het van jou verjaarsdag dames oggend, dit was "n vooreg om vir jou te kon onthaal vandag, jy is net een AWESOME mens.

Goeie dag aan almal,ek wil so biekie navrae doen en kyk hoeveel belangstelling daar sal wees om sondae n lekker bord boe...
12/10/2022

Goeie dag aan almal,ek wil so biekie navrae doen en kyk hoeveel belangstelling daar sal wees om sondae n lekker bord boerekos soos wat ons oumas en ma hulle nog gekook het met n slaai en n gebakte nagereg te geniet in die rustige atmosfeer van Boeretroos Koffiewinkel in Klerksdorp of bring sommer n kombers en n mandjie met n wyntjie saam en geniet n piekniek,borde kos kan ook bestel en opgetel word. Bestellings sal werk op vooraf betaling bevestig jou bestelling sodat ons weet die borde kos gaan defnitief geneem word. Ons het ook n baie lekker speelarea vir die jongklomp so ma en pa kan lekker ontspan,wat d**k julle,enige terugvoering sal ek opreg baie wardeer.

Boeretroos Groete
Welna
Cell. 0825044701

Address

28 Michael Street
Klerksdorp
2571

Telephone

+27825044701

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeretroos Koffiewinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category