09/10/2026
๐ฅ ๐๐ฌ ๐๐ฅ๐๐ก๐ ๐๐๐ ๐ฉ๐๐๐๐ฆโฆ ๐ข๐ก๐ฆ ๐ฆ๐ข๐ฅ๐ ๐ฉ๐๐ฅ ๐๐๐ ๐ฅ๐๐ฆ! ๐๐ฅฉ
Dis Saterdag. Dis somer. En enige verskoning vir โn braai is โn goeie verskoning! ๐
Kom braai saam by ๐ ๐ฎ๐ฟ๐๐น๐ฎ๐ป๐ฑ โ ons verskaf die vuur ๐ฅ รฉn gooi sommer die ๐ฃ๐๐ฃ & ๐ฆ๐ข๐จ๐ฆ ๐๐ฅ๐๐ง๐๐ฆ by!
Want kom ons wees nou eerlikโฆ
โn braai sonder pap en sous is soos โn tjoppie sonder โn vuur. Iets is net nie reg nie! ๐คฃ
Bring die vleis.
Bring die pelle.
Bring die familie.
En bring daai Saterdag-kuierlus! ๐ปโ๏ธ
๐๐ถ๐ฒ ๐๐๐๐ฟ ๐ฏ๐ฟ๐ฎ๐ป๐ฑ โ ๐ท๐ ๐บ๐ผ๐ฒ๐ ๐ป๐ฒ๐ ๐ผ๐ฝ๐ฑ๐ฎ๐ฎ๐ด! ๐ฅ