DorsHoek Pub&Grill

DorsHoek Pub&Grill Dorshoek pub&grill - Benoni
Hier kuier ons reg, sport op groot skerms, yskoue drankies, lekker kos en pizzas.

Kinders is altyd welkom en die plek altyd vol van gees.Elm straat se Nuwe spot saam jou Mense.

πŸ”πŸ”₯ BURGER SPECIAL! πŸ”₯πŸ”Honger? Ons het jou gedek! πŸ˜ŽπŸ” 2 Burgers vir net R100!Jy kan 2 Rib Burgers vat, 2 Cheeseburgers, of ...
24/08/2026

πŸ”πŸ”₯ BURGER SPECIAL! πŸ”₯πŸ”

Honger? Ons het jou gedek! 😎

πŸ” 2 Burgers vir net R100!
Jy kan 2 Rib Burgers vat, 2 Cheeseburgers, of mix & match soos jy wil! 🀀πŸ”₯

Bring jou mense, grab ’n burger en geniet ’n koue een saam! 🍺

πŸ“ Dorshoek Pub & Grill
Tag iemand wat jou ’n burger skuld! πŸ˜‚πŸ”

πŸ‰πŸ”₯ BULLS vs ALL BLACKS β€” BATTLE AT DORSHOEK! πŸ”₯πŸ‰The big game is on, and we’re turning Dorshoek into RUGBY CENTRAL! πŸ’™πŸ‰β° Ki...
14/08/2026

πŸ‰πŸ”₯ BULLS vs ALL BLACKS β€” BATTLE AT DORSHOEK! πŸ”₯πŸ‰

The big game is on, and we’re turning Dorshoek into RUGBY CENTRAL! πŸ’™πŸ‰

⏰ Kick-off: 19:10
πŸ“Ί LIVE on the BIG SCREEN

🌭 FREE BOEREWORS ROLL!
Wear your Springbok πŸ‡ΏπŸ‡¦, Blue Bulls πŸ’™ or All Blacks πŸ–€ jersey during the game and enjoy a FREE boerewors roll β€” served during the game!

🍻πŸ₯ƒ GAME DAY DRINK SPECIALS
Brandy β€’ Whiskey β€’ Gin β€’ Vodka β€’ Beer Buckets β€’ Shooter Trays
πŸ”₯ Specials from only R65!

Bring your mates, wear your colours and come enjoy cold drinks, good food, big rugby & the Dorshoek vibe! πŸ»πŸ‰

πŸ“ 82 Elm Road, Benoni
πŸ“ž 083 409 0204 | 079 428 4835
πŸ“² WhatsApp: 083 409 0204 | 078 490 9891

FIRST COME, FIRST SERVE β€” DON’T MISS OUT! πŸ”₯

πŸ”₯ Your week just got a whole lot better at Dorshoek Pub & Grill! πŸ”₯Here’s what’s cooking every week:πŸ• Monday: Buy any 2 L...
03/08/2026

πŸ”₯ Your week just got a whole lot better at Dorshoek Pub & Grill! πŸ”₯

Here’s what’s cooking every week:

πŸ• Monday: Buy any 2 Large Pizzas & get the 3rd FREE – R250
πŸ” Tuesday: Buy 1 Burger, Get 1 FREE – R100 (Cheese or Rib Burger)
πŸ— Wednesday: 1kg Wing Challenge – Beat the 30-minute clock and it’s on us!
πŸ” Thursday: Sliders Special – 4 Sliders for R100 or 8 Sliders for R180
πŸ₯© Friday: 300g Steak, Egg & Draught/Cider – R135
🍳 Every Day: Breakfast Special from 09:30 – only R30

πŸ“82 Elm Road, Benoni
πŸ“ž Book your table or place your order today!

πŸ•πŸ”₯ MONDAY PIZZA BONANZA! πŸ”₯πŸ•Why settle for one when you can get 3 LARGE pizzas for only R250! πŸ€―πŸ• Pick ANY 2 large pizzasπŸ•...
02/08/2026

πŸ•πŸ”₯ MONDAY PIZZA BONANZA! πŸ”₯πŸ•

Why settle for one when you can get 3 LARGE pizzas for only R250! 🀯

πŸ• Pick ANY 2 large pizzas
πŸ• Get your 3rd one FREE!
πŸ”₯ Fresh from our wood-fired oven
⏰ Every Monday from 12:00

πŸ“ Dorshoek Pub & Grill – 82 Elm Road, Benoni

Tag your pizza crew and let’s make Monday delicious! πŸ˜ŽπŸ•πŸ”₯

Leroi Heunis is terug by Dorshoek! πŸ”₯🎀Maak gereed vir nΓ³g ’n aand van top live musiek, yskoue drankies en lekker vibes! 🍻...
23/07/2026

Leroi Heunis is terug by Dorshoek! πŸ”₯🎀

Maak gereed vir nΓ³g ’n aand van top live musiek, yskoue drankies en lekker vibes! 🍻🎢

πŸ” Slider Specials
β€’ 4 vir R100
β€’ 8 vir R180
(Met chips & cheese/pepper sauce)

πŸ₯ƒ Shooter Trays
β€’ 5 x JΓ€germeister – R110
β€’ 5 x Tequila – R100

πŸ•” Saterdag, 25 Julie 2026
🎸 Leroi Heunis LIVE vanaf 17:00

Bring jou mense, geniet die musiek en kom kuier saam by Dorshoek! πŸ»πŸ’™

πŸ“ Dorshoek Pub & Grill

🎀πŸ”₯ LANDMAN LIVE BY DORSHOEK! πŸ”₯🎀Vrydag 3 Julie gaan die musiek hard speel, die bier koud wees en die stories lank aanhou!...
29/06/2026

🎀πŸ”₯ LANDMAN LIVE BY DORSHOEK! πŸ”₯🎀

Vrydag 3 Julie gaan die musiek hard speel, die bier koud wees en die stories lank aanhou! 🍻

Kom geniet ’n aand saam met Landman LIVE vanaf 18:30 en maak gereed vir ’n lekker kuier soos net Dorshoek kan doen.

πŸ₯© VRYDAG SPECIAL vanaf 12:00:
300g Steak, eier, chips & onion rings of pap & sous
🍺 PLUS ’n 500ml Castle Lite Draught
πŸ‘‰ Net R135

πŸ₯ƒ SHOOTER TRAYS:
β€’ 5 x JΓ€germeister Shooters – R110
β€’ 5 x Tequila Shooters – R100

🎢 Live Musiek
🍺 Yskoue Drankies
πŸ₯© Lekker Kos
πŸ”₯ Die Beste Gees

Bring jou mense, bespreek jou tafel en kom maak die eerste Vrydag van Julie een om te onthou!

πŸ“ Dorshoek Pub & Grill
πŸ“… Vrydag 3 Julie 2026
πŸ•‘ Landman LIVE vanaf 18:30

Kom kuier.
Kom leef.
Kom Dorshoek! πŸ»πŸ’™

🎀πŸ”₯ FANUS PIENAAR LIVE BY DORSHOEK! πŸ”₯🎀Vrydag 26 Junie gaan een wees vir die boeke!Kom geniet ’n aand van lekker musiek, y...
24/06/2026

🎀πŸ”₯ FANUS PIENAAR LIVE BY DORSHOEK! πŸ”₯🎀

Vrydag 26 Junie gaan een wees vir die boeke!

Kom geniet ’n aand van lekker musiek, yskoue drankies en die beste gees in die Oos-Rand wanneer Fanus Pienaar vanaf 18:30 die verhoog oorneem. 🍻🎢

πŸ₯© VRYDAG SPECIAL vanaf 12:00:
300g Steak, eier, chips & onion rings of pap & sous
🍺 PLUS ’n 500ml Castle Lite Draught
πŸ‘‰ Net R135

πŸ₯ƒ SHOOTER TRAYS:
β€’ 5 x JΓ€germeister Shooters – R110
β€’ 5 x Tequila Shooters – R100

Bring jou vriende, bespreek jou tafel en kom maak herinneringe saam met ons.

πŸ“ Dorshoek Pub & Grill
πŸ•‘ Fanus Pienaar LIVE vanaf 18:30

🍻 Koue bier.
πŸ₯© Lekker kos.
🎀 Live musiek.
πŸ”₯ Dorshoek vibes.

Kom kuier. Kom leef.
Kom Dorshoek!

πŸ“ΈπŸ» TAG ONS & SHARE DIE VIBE! πŸ»πŸ“Έβ€™n Lekker aand by Dorshoek moet gedeel word! 😎Neem ’n foto van jou en jou vriende, post d...
18/06/2026

πŸ“ΈπŸ» TAG ONS & SHARE DIE VIBE! πŸ»πŸ“Έ

’n Lekker aand by Dorshoek moet gedeel word! 😎

Neem ’n foto van jou en jou vriende, post dit op Facebook of Instagram en tag vir Dorshoek.

⭐️ Los ook vir ons ’n goeie review en ons sΓͺ dankie met ’n GRATIS shooter vir jou tafel! πŸ₯ƒ

Want by Dorshoek gaan dit nie net oor die kos en drankies nie…
Dit gaan oor die mense, die lag, die stories en die herinneringe wat ons saam maak. πŸ”πŸΊπŸ”₯

πŸ“ Facebook: Dorshoek Pub & Grill
πŸ“ Instagram:

Ons gee nie net shooters weg nie, ons beloon goeie vibes!πŸ’™

πŸ‰πŸ”₯ SPRINGBOK TOETSRUGBY BY DORSHOEK! πŸ”₯πŸ‰Die Bokke is terug en ons maak ’n dag daarvan!πŸ‡ΏπŸ‡¦ 12:00 – South Africa β€˜A’ vs Zimb...
18/06/2026

πŸ‰πŸ”₯ SPRINGBOK TOETSRUGBY BY DORSHOEK! πŸ”₯πŸ‰

Die Bokke is terug en ons maak ’n dag daarvan!

πŸ‡ΏπŸ‡¦ 12:00 – South Africa β€˜A’ vs Zimbabwe
πŸ‡ΏπŸ‡¦ 15:00 – Springbokke vs Barbarians

πŸ” Beef Slider Specials
πŸ₯ƒ Shooter Tray Specials
πŸ’š GRATIS Springbokkies deur die wedstryde
🎟️ Rugby Raffle – Die wenner vat die hele pot!
🍺 Yskoue drankies
πŸ“Ί Groot skerms
πŸ”₯ Rugby-gees soos nΓͺrens anders nie

Bring jou vriende, trek jou groen en goud aan en kom ondersteun die Bokke saam met ons!

Die Bokke speel. Die bier is koud. Die pot groei. Wat meer het jy nodig?

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”πŸŽΈ Jeugdag Dinsdag by Dorshoek! 🍻πŸ”₯Vier die openbare vakansiedag saam met ons met JIMBOU LIVE vanaf 14:00 en geniet ons...
15/06/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”πŸŽΈ Jeugdag Dinsdag by Dorshoek! 🍻πŸ”₯

Vier die openbare vakansiedag saam met ons met JIMBOU LIVE vanaf 14:00 en geniet ons Dinsdag Specials!

πŸ” 2 x Cheeseburgers – R100
πŸ– 2 x Ribburgers – R90
πŸ”πŸ– Mix & Match – R95

πŸ”₯ Braai Pakkies
πŸ₯£ Pap & Sous
🍟 Chips
πŸ§… Onion Rings

Maak die meeste van die vakansiedag – bring die familie en vriende vir goeie musiek, lekker kos en yskoue drankies! 🍺🎢

πŸ“ 82 Elm Rd, Pomona
πŸ“ž 083 409 0204

Sien julle hierdie Jeugdag by Dorshoek! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ»

Address

Corner Of Elm Road And Forest Benoni Ah
Kempton Park
1509

Opening Hours

Monday 08:00 - 23:00
Tuesday 08:00 - 23:00
Wednesday 08:00 - 23:00
Thursday 08:00 - 23:00
Friday 08:00 - 23:00
Saturday 08:00 - 23:00
Sunday 08:00 - 21:00

Telephone

+27834090204

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DorsHoek Pub&Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share