Mieliepap

Mieliepap Mieliepap Kontrei Mark nou deel van ons visie, tesame met ons Mobiele smoker en Spit funksies. Ons bou die Mieliepap "brand" vir die toekoms.

Die Mieliepap PA, Sami Hall Says en jd_die_mieliepap_kok saam vorentoe!

Ons bring ons volgende Mieliepap   na  .Family & Pet friendly, good music, farm vibe, small business stalls. Cant wait t...
18/08/2026

Ons bring ons volgende Mieliepap na .

Family & Pet friendly, good music, farm vibe, small business stalls. Cant wait to see you there!

📍1LOVE LIFE COACHING
9A Busschau rd, Fairleads, Benoni
📆 Saterdag 5 September 2026
⏰️ 9AM to 3PM

☎️ W APP 083 657 1728 for stall bookings.

Vandag is die Mieliepap pa by Lavender Kontrei Mark met Spiceologist se spices en soute terwyl jd_die_mieliepap_kok sy  ...
15/08/2026

Vandag is die Mieliepap pa by Lavender Kontrei Mark met Spiceologist se spices en soute terwyl jd_die_mieliepap_kok sy talente opskerp by die chef skool.
Kom help my die jongman wys hoe word dit gedoen!🤪 Kom kry die beste spices in die wêreld vandag hier......

08/08/2026
08/08/2026

Kom kom Pretoria! Kry jou Spiceologist spices, rubs en soute vandag by Lavender Kontrei Mark.
jd_die_mieliepap_kok is hier en wag vir jou.
Elke spice is getoets en hy kook of braai nie ñ ding sonder die spices! Lekker, mooi en rak vriendelik!

Every year the quility of competitors gets bigger & better! The dishes done this year at the   2026 competition done on ...
03/08/2026

Every year the quility of competitors gets bigger & better! The dishes done this year at the 2026 competition done on fire only was worthy of a 5 star menu!
jd_die_mieliepap_kok and his team also brought it this year. Look at his entries in the 4 catecories...
How far he has come! Did not make it into the hardware this year, but still under the top 10! We at Mieliepap are very proud of you, shef JD. Concrats to all the competitors. It was epic. SAFSMA Flames of Africa - Lifespace Invitational Cup 2026
Spiceologist Big George Custom Smokers Steyns Culinary School Sweetify

Vandag is Mieliepap en jd_die_mieliepap_kok by Lavender Kontrei Mark met   open  fire braai kompetisie. Kom kuier en kyk...
02/08/2026

Vandag is Mieliepap en jd_die_mieliepap_kok by Lavender Kontrei Mark met open fire braai kompetisie. Kom kuier en kyk hoe die kampioen braaiers dit uitspook vir die trofeë!
Kry sommer jou wenner Spiceologist spices, rubs en soute! En jou Big George Custom Smokers braaiers en smokers en ander braai goed en stalletjies ook hier. Kom kuier Pretoria.

So tussen deur Sami se kerjakker doer vêr by die Ingelse se land en JD se open fire kompetisie vier ons Mieliepap se eie...
02/08/2026

So tussen deur Sami se kerjakker doer vêr by die Ingelse se land en JD se open fire kompetisie vier ons Mieliepap se eie Sami Hall Says se verjaarsdag. Hoe trots kan ñ Pa wees! Meer lojale, opregte, mooi van binne en buite meisiekind in die op en af wêreld kan jy nie kry!
Hoop die verjaar doer in die vreemde is verruklik en lekker. Mag Jesus jou in die nuwe lewensjaar mildelik en ryklik sëen met vrede, geluk en sukses!

28/07/2026

Feite né.
So terwyl ons by Mieliepap so bietjie agter die skerms werk voor ons volgende mark, kom ons lag so bietjie!

Address

Cr Monument Rd & Braambos Avenue, Glen Marais
Kempton Park

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mieliepap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Mieliepap:

Shortcuts

Share