07/11/2024
Die week beweeg jd_die_mieliepap_kok en Mieliepap plaaswinkel se smoker van Big George Custom Smokers na Edleen.
VRYDAG 8 NOV vanaf 10h00 kuier ons by Edleen Slaghuis , 18 Duvenhage str,
Edleen, (daar by die sirkel).
Kom kry vir jou ñ lekker 6 ure gerookte getrekte(pulled) vark burger! Die Mieliepap kok bring ook Spiceologist se reeks lekker spices saam. Kom sê hallo en kry joune!