Die Pienk Padstal

Die Pienk Padstal Die Pienk Padstal is a landmark roadside stall situated in Kakamas, Northern Cape.
(454)

Die huidige hoogwaterpiek is verby en die rivier sal nou redelik vinnig sak, maar gister het Augrabies nog wyd geloop.
19/05/2026

Die huidige hoogwaterpiek is verby en die rivier sal nou redelik vinnig sak, maar gister het Augrabies nog wyd geloop.

Die Oranjerivier gaan waarskynlik hierdie week die 3000 cumec perk oorsteek hier by ons. Vir almal wat Augrabies wil bes...
12/05/2026

Die Oranjerivier gaan waarskynlik hierdie week die 3000 cumec perk oorsteek hier by ons. Vir almal wat Augrabies wil besoek, let asseblief op die volgende inligting.

10/05/2026

Augrabies Falls 10/05/26 +- 2200 cumec and rising.
Nog groot water op pad. Moenie hierdie rondte mis nie.

Video: De Wet du Plessis

Medjool dadels - R120/kg boksie. Kontak asb 083 381 9272 per whatsapp vir reëlings indien u van ver wil bestel en versen...
09/05/2026

Medjool dadels - R120/kg boksie. Kontak asb 083 381 9272 per whatsapp vir reëlings indien u van ver wil bestel en versending verlang.

Kakamas padbrug 8 Mei 2026. Sterk water met nog baie op pad.
08/05/2026

Kakamas padbrug 8 Mei 2026. Sterk water met nog baie op pad.

Die buie en teksture van die winter is besig om ons te bekruip...maar die Oranjerivier loop dik en wyd en ons omgewing i...
02/05/2026

Die buie en teksture van die winter is besig om ons te bekruip...maar die Oranjerivier loop dik en wyd en ons omgewing is groen soos ons hom lanklaas gesien het. Kom kuier vir ons, ry die agterpaaie, slaan bietjie voet en kyk hoeveel mooi daar in die veld en tussen die klippe skuil.

23/04/2026

Warm soet pannekoek beskikbaar
Solank voorraad hou..

Vars medjool dadels beskikbaar!
21/03/2026

Vars medjool dadels beskikbaar!

05/03/2026

Falls National Park roaring with sound with the mighty Orange River flow at 1041 cumecs as recorded today, 04 March 2026
Come and experience this wonderful with us by booking accommodation online at www.sanparks.org or call the Park directly: 054 452 9205

Het almal al iets in die kous vir Krismis? Ons het baie goed wat in kouse en bokse sal pas en 'n glimlag op iemand se ge...
20/12/2025

Het almal al iets in die kous vir Krismis? Ons het baie goed wat in kouse en bokse sal pas en 'n glimlag op iemand se gesig sal sit. Van boeke tot druiwe, hangertjies, armbande, droë vrugte, tees, speserye en baie meer. Kom maak 'n draai!

Address

Main Road
Kakamas
8870

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

+27 (0)83 3819272

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Pienk Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category