Cruiser Café

Cruiser Café Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Cruiser Café, Restaurant, 4 William Stewart Street, Joubertina.

13/06/2026
🚗 CRUISER CAFÉ IS HEELDAG OOP TYDENS DIE BEKENDSTELLINGSDAG! ☕📍 Joubertina ToyotaKom geniet heerlike koffie, vars rooste...
11/06/2026

🚗 CRUISER CAFÉ IS HEELDAG OOP TYDENS DIE BEKENDSTELLINGSDAG! ☕

📍 Joubertina Toyota

Kom geniet heerlike koffie, vars roosterkoeke en 'n dag vol pret vir die hele gesin!

Moenie Toyota se opwindende nuwe reeks misloop nie:
🔥 NUWE Hilux
🔥 NUWE RAV4
🔥 NUWE Land Cruiser FJ

Klim in, verken die nuwe modelle en ervaar hierdie ongelooflike voertuie self.

🚙 Toetsritte beskikbaar op die dag!

Of jy nou op soek is na 'n nuwe voertuig of net nuuskierig is, daar is iets vir almal.

📅 Saterdag, 13 Junie

Kom geniet die dag saam met ons!

11/06/2026

👀Jy het al ure op Facebook na die NUWE HILUX, NUWE RAV4 en NUWE LAND CRUISER FJ gekyk...

Nou kan jy ophou loer en self kom ry! 😎

⭐️Toetsbestuur en staan 'n kans om 'n gelukkige trekking te wen!

📍 Joubertina Toyota
📅 Saterdag, 13 Junie

Timo en Wiets is daar.
Die groot vraag is:
Kom jy toetsbestuur, of kom jy net om te kyk of die Land Cruiser FJ of dalk die RAV4 regtig so mooi is? 🤔

‼️
10/06/2026

‼️

13 JUNIE 2026
⭐️ Timo is daar…. IS JY?

👀 HOU DIE BLAD DOP...
Ons het probeer om dit geheim te hou... 🤫
Maar die NUWE Hilux, NUWE RAV en NUWE FJ het besluit hulle wil self kom spog! 🚗🔥

📍 Joubertina Toyota
📅 Saterdag, 13 Junie

Timo is daar.
Die voertuie is daar.
Koffie, springkasteel, roosterkoek…
Nou kort ons net vir jou!

🚗 BEKENDSTELLINGSDAG by Joubertina Toyota!🎉Pret vir die hele gesin!✨ Springkastele vir die kinders asook teken- en inkle...
10/06/2026

🚗 BEKENDSTELLINGSDAG
by Joubertina Toyota!🎉

Pret vir die hele gesin!
✨ Springkastele vir die kinders asook teken- en inkleurkompetisie
☕ Heerlike Cruiser Koffie en Cruiser Roosterkoeke!

Maar die werklike opwinding?
🔥 NUWE Hilux
🔥 NUWE RAV4
🔥 NUWE Land Cruiser FJ

Kom ervaar dit self, klim agter die stuur in, en kyk van nader na Toyota se opwindende nuwe reeks!

🚙 Toetsritte beskikbaar op die dag!
🎁 Neem deel aan ons gelukkige trekkings en staan 'n kans om 'n wonderlike pryse te wen!

Bring die gesin saam, geniet die atmosfeer, en ontdek jou volgende Toyota.

📍 Joubertina Toyota / Engen
📅 Saterdag, 13 Junie

🚘✨

‼️ONTHOU : Vandag is KLEIN SATERDAG by Cruiser Café! 🥧🥤🥧 + 🥤 = R49!📍Joubertina Toyota / Engen
10/06/2026

‼️ONTHOU : Vandag is KLEIN SATERDAG by Cruiser Café! 🥧🥤

🥧 + 🥤 = R49!

📍Joubertina Toyota / Engen

☕️ Die Langkloof se gunsteling pitstop! 🍔Of jy op pad is werk toe, huis toe of net lus is vir ’n lekker kuier, Cruiser C...
08/06/2026

☕️ Die Langkloof se gunsteling pitstop! 🍔

Of jy op pad is werk toe, huis toe of net lus is vir ’n lekker kuier, Cruiser Café is die plek om te stop.

☕ Heerlike koffie
🍔 Lekker kos
😊 Vriendelike diens
🚗 Die perfekte pitstop vir elke reis

📍 Joubertina Toyota / Engen

🍽️ Geen lus om vanaand te kook nie? Cruiser Café het jou!⭐️ Ons vrieskaste is propvol heerlike gevriesde maaltye van Ric...
04/06/2026

🍽️ Geen lus om vanaand te kook nie?
Cruiser Café het jou!

⭐️ Ons vrieskaste is propvol heerlike gevriesde maaltye van Richmond Meats & Deli. Perfek vir daardie besige dae wanneer jy steeds iets smaakliks op die tafel wil sit.

Bak en geniet!

❄️ Gevries: 160°C vir 40–45 minute
❄️ Ontdooi: 180°C vir 30–35 minute

📍 Cruiser Café, Joubertina Toyota / Engen
⏰ Maandae - Saterdae: 06:00-22:00 &
Sondae 06:00-20:00

Cruiser Ontbyt ☕☕️Geniet 'n Americano en jogurt met granola.Kies tussen aarbei- of vanieljegeurjogurt! 🍓'n Heerlike, ges...
02/06/2026

Cruiser Ontbyt ☕

☕️Geniet 'n Americano en jogurt met granola.
Kies tussen aarbei- of vanieljegeurjogurt! 🍓

'n Heerlike, gesonde ontbyt om in die winkel te geniet of saam op die pad te neem.
Enige tyd beskikbaar, elke dag. 🚗☕

⭐️Geskenke vir ‘n spesiale verjaarsdag, dankie-sê… of sommer net vir jouself! 📍 Engen/Toyota Joubertina
31/05/2026

⭐️Geskenke vir ‘n spesiale verjaarsdag, dankie-sê… of sommer net vir jouself!

📍 Engen/Toyota Joubertina

Address

4 William Stewart Street
Joubertina
6410

Opening Hours

Monday 06:00 - 22:00
Tuesday 06:00 - 22:00
Wednesday 06:00 - 22:00
Thursday 06:00 - 22:00
Friday 06:00 - 22:00
Saturday 06:00 - 22:00
Sunday 06:00 - 22:00

Telephone

+27422050560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cruiser Café posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Cruiser Café:

Share

Category