Laser Delight

Laser Delight Laser cutting goodies for wedding, events, decor and gifts

Rainbow kit. Verf en versier self.
07/09/2021

Rainbow kit. Verf en versier self.

Sneak peak..... wat d**k julle? Like? Yes /no???
07/09/2021

Sneak peak..... wat d**k julle? Like? Yes /no???

Get this cute WOODEN " PAPER DOLLS " at our online store! Color, decorate and play. Boys and girls of all ages love them...
31/03/2021

Get this cute WOODEN " PAPER DOLLS " at our online store! Color, decorate and play. Boys and girls of all ages love them. To order and for more info go to www.laserdelight.net and click on " kids stuff "

Twee Paasfees projekte vir die kinders. Decorate it and color it anyway you like!!! Use it as gifts or play with it. Wor...
18/03/2021

Twee Paasfees projekte vir die kinders. Decorate it and color it anyway you like!!! Use it as gifts or play with it. Works great for decorations for the Easter Table. Please go to

https://www.laserdelight.net/easter

to view and order!

Kyk ons cute huisie. Ons het bietjie die "Algemene Handelaar" n nuwe baaitjie aangetrek. Is dit nie mooi nie? Om te best...
23/11/2020

Kyk ons cute huisie. Ons het bietjie die "Algemene Handelaar" n nuwe baaitjie aangetrek. Is dit nie mooi nie? Om te bestel gaan na www.laserdelight.net en click op Christmas Stuff.

Quality Inspector Gypsy giving her stamp of approval for this product!
11/11/2020

Quality Inspector Gypsy giving her stamp of approval for this product!

Ons oulike kersfees karaters vertel n verhaal van familie en samesyn. Hang hulle aan n boom, sit hulle op n pakkie of ge...
10/11/2020

Ons oulike kersfees karaters vertel n verhaal van familie en samesyn. Hang hulle aan n boom, sit hulle op n pakkie of gebruik vir n gift tag. Vanaf R10 elk of koop die hele stel van 22 karakters vir R200..

Ons pragtige kersfees dorpie is weer beskikbaar. Daar is 2 nuwe huisies by. Santa's workshop en n old English pub. Dit i...
01/11/2020

Ons pragtige kersfees dorpie is weer beskikbaar. Daar is 2 nuwe huisies by. Santa's workshop en n old English pub. Dit is beskikbaar as n DIY build it yourself of klaar gebou deur ons!!! En die beste van alles is dat daar is GEEN AFLEWERING betaalbaar nie. Van nou tot en met einde Desember is die aflewering heeltemal gratis! Ons gaan bestellings neem tot 21 Desember. Om te bestel volg hieride link. Bestel sommer direk van die website af. Al die inligting is beskikbaar op ons web blad. Baie fotos, grootes en pryse is hier te sien. https://www.laserdelight.net/christmas-stuff

https://www.laserdelight.net/christmas-stuffOns Kersfees huisies is weer beskikbaar. Ons het verlede jaar bietjie laat b...
01/09/2020

https://www.laserdelight.net/christmas-stuff
Ons Kersfees huisies is weer beskikbaar. Ons het verlede jaar bietjie laat begin adverteer wat veroorsaak het dat ons nie almal se bestellings kon afhandel voor kersfees nie. Daarom is ons oulike huisies nou al beskikbaar vir bestelling. Ons het ook ged**k om aflewering gratis aan te bied vir n tydperk. Om te bestel click op die link hierbo! Al die inligting is op die website. Ons het ook 2 nuwe huisies - n coffee shop en n pub & pizzeria! Ons gaan ook binnekort Santa's workshop oplaai. Dit gaan super cute wees.

HANDPAINTED COTTON FLOWER WREATH300X300mm R250400x400mm R350500x500mm R450Due to the fragile nature of this product we c...
04/08/2020

HANDPAINTED COTTON FLOWER WREATH

300X300mm R250
400x400mm R350
500x500mm R450

Due to the fragile nature of this product we can only ship via courier R200

[email protected] or WA 0810247363

Address

Jeffreysbaai

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

0810247363

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laser Delight posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Laser Delight:

Share