Lollipop Snoepie

Lollipop Snoepie Die snoepie verskaf eetgoed aan leerders,onderwysers en ouers gedurende skooltyd en op sportdae.

Lollipop Snoepie kom tot n einde na n dekade of twee. Baie dankie vir almal se ondersteuning deur die jare by Stulting e...
24/03/2022

Lollipop Snoepie kom tot n einde na n dekade of twee. Baie dankie vir almal se ondersteuning deur die jare by Stulting en Nico Malan! Ons gaan
julle verseker baie mis!

Spyskaarte vir pousekos en middagkafee !
10/03/2021

Spyskaarte vir pousekos en middagkafee !

Ons is oop in die eksamentyd!!! Volle spyskaart beskikbaar op bestelling. Ontbytbun, toasted  of hamburgers en chips? Be...
12/11/2020

Ons is oop in die eksamentyd!!! Volle spyskaart beskikbaar op bestelling. Ontbytbun, toasted of hamburgers en chips? Bestel by 083 979 8358

19/08/2020

Ons is uiteindelik terug !
Nuwe aangepaste spyskaart vir u
veiligheid.
Donderdag is Hoender en mayo jaffels vir R20

Lollipop braai vandag! Heerlike boereworsrolle R15-00 vir matrix se laaste pouse. Sterkte aan al die matrieks vir die ek...
11/10/2019

Lollipop braai vandag! Heerlike boereworsrolle R15-00 vir matrix se laaste pouse. Sterkte aan al die matrieks vir die eksamen.

Sonder krag - ons braai!!! Lollipop Snoepie Nico Malan Hoƫrskool beefburgers en boereworsrolle R15  vir pouse !!!
14/08/2019

Sonder krag - ons braai!!! Lollipop Snoepie Nico Malan Hoƫrskool beefburgers en boereworsrolle R15 vir pouse !!!

Lekker hamburgers Sat by sportbyeenkoms !! Kies tussen beef, chicken en ribburgers!
23/05/2019

Lekker hamburgers Sat by sportbyeenkoms !! Kies tussen beef, chicken en ribburgers!

Saterdag is sportdag teen Otto du Plessis. Kom ondersteun jou kind en sy span en koop sommer middagete!
23/05/2019

Saterdag is sportdag teen Otto du Plessis. Kom ondersteun jou kind en sy span en koop sommer middagete!

Saterdag 4 Mei, is sportdag teen Despatch !!!! Kom ondersteun jou kind en kry sommer middagete!
03/05/2019

Saterdag 4 Mei, is sportdag teen Despatch !!!! Kom ondersteun jou kind en kry sommer middagete!

Sportdag Saterdag teen Langenhoven.
10/04/2019

Sportdag Saterdag teen Langenhoven.

Address

Du Plessis Street
Humansdorp
6300

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lollipop Snoepie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Lollipop Snoepie:

Share

Category