12/03/2026
๐๐จ๐ก๐ฆ๐๐ข๐ข๐ฅ๐ฆ ๐๐ก๐๐ข๐ฅ๐-๐๐๐ก๐
Ons is so trots om een van die borge te kan wees vir die gelukkige trekking wat plaasvind op Kunskoors se Encore-aand.
๐ฏ๐๐๐๐
๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐
๐๐๐๐๐๐๐:
Kry jou Kunskoors-paspoort by ons of enige van die restaurante wat deelneem. Versamel jou 7 stempels en sluit aan by die Encore-aand vir die gelukkige trekking! Fantastiese pryse. Wonderlike vriende. Dankie Soria Swart
Vir meer inligting, gaan volg gerus vir Kunskoors se Facebook blad.