Beeshaas - Mensvoer

Beeshaas - Mensvoer fit food, healthy meals.. and sushi

November is hier... Bestel jou kossies NOU!!!Jy kan of n vol maand, met 2 etes n dag, of net 1 ete per dag, of weekliks,...
01/11/2021

November is hier... Bestel jou kossies NOU!!!
Jy kan of n vol maand, met 2 etes n dag, of net 1 ete per dag, of weekliks, soos dit jou pas... stuur my n boodskap by 0629244557, en ek vertel jou meer... enige een kan bestel... Dié kossies is vir enige een wat gesonder wil leef!!!

ALMAL wat in die omliggende area Hopetown/ Orania bly is welkom om te bestel... Aflewering kan gereel word as daar genoeg bestellings is!!!

Bel my NOU as jy vrae het!!!!

Beeshaas my NOU!!! Gesond eet was nog nooit so lekker nie!!!! Lus vir iets soet, kry n oornaghawer by Die Gemsbok Sporti...
05/10/2021

Beeshaas my NOU!!! Gesond eet was nog nooit so lekker nie!!!!
Lus vir iets soet, kry n oornaghawer by Die Gemsbok Sportinstituut en blus jou lus😜

Want gesond eet hoef nie sleg eet te wees nie... gaan gryp n "oornaghawer" by Die Gemsbok Sportinstituut more oggend vir...
03/10/2021

Want gesond eet hoef nie sleg eet te wees nie... gaan gryp n "oornaghawer" by Die Gemsbok Sportinstituut more oggend vir n geballanseerde ontbyt wat proe soos NOG!!!

Daarsy! Sê as jy enige vrae het. Bestellings is oop vir Okt maand. 'n Vooraf swipe/kontant/EFT by die Groenkroeg Die Gem...
30/09/2021

Daarsy! Sê as jy enige vrae het. Bestellings is oop vir Okt maand.

'n Vooraf swipe/kontant/EFT by die Groenkroeg Die Gemsbok Sportinstituut bevestig jou bestelling🤩

Beeshaas -Mensvoer  EKSKLUSIEF beskikbaar by  Die Gemsbok Sportinstituut vanaf woensdag 29September...Gesonde kos, afgem...
28/09/2021

Beeshaas -Mensvoer EKSKLUSIEF beskikbaar by
Die Gemsbok Sportinstituut vanaf woensdag 29September...
Gesonde kos, afgemeet standaard porsie grootte...
Ons kyk wat jy in jou lyf sit sodat jy nie hoef nie!!!

Ps: jy hoef nie soos n hasie te eet om soos n bees te bou nie!!!!!

Vir meer inligting, of om jou kos/ paket vooruit te bestel skakel 0629244557

Sushi ook op n weeklikse basis beskikbaar... gaan loer in by Die Gemsbok

Vandag sal die laaste keer wees wat ek Table42 oopsluit, ek wil dankie se vir almal wat my ondersteun het vir die laaste...
03/09/2021

Vandag sal die laaste keer wees wat ek Table42 oopsluit, ek wil dankie se vir almal wat my ondersteun het vir die laaste 5jaar en 4maande, dit was nie n maklike besluit nie maar soms moet mens laat gaan , want die ding waaraan jy so hard vasklou skeer jou hande stukkend... Ek het baklei, ek het gesweet, en ek het nog nooit so hard gewerk om iets n sukses te maak nie, maar so baie faktore, covid19 was maar net die spykers in die kis, het gemaak dat ek moet tatta se... so tot weersiens...
Ek sallie ophou kos maak... kosmaak is my tweede liefde, eet is my eerste😜 so hou die spasie dop!!!
Tatta bey Table42🤗🤗🤗

Skaapkop- Gesinsete Table42 Ete sluit in:-1x oondgebakte Skaapkop-Hoenderpastei-rys met sous-gebakte artappels-groentege...
28/08/2021

Skaapkop- Gesinsete Table42
Ete sluit in:
-1x oondgebakte Skaapkop
-Hoenderpastei
-rys met sous
-gebakte artappels
-groentegebak met witsous en kaas
-karamel pampoen poffertjies
En

-Sjokolade brownies vir nagereg

Ete bedien 4persone
R500/ete
Vi afhaal more (Sondag 28Augustus) tussen 12uur en 1uur

Bespreek dadelik, maak slegs op bestelling
0629244557

Heerlike hoender, groente en noedel sop@Table42..  R25/bakkie... sit n vetkoek by vir R35...
12/08/2021

Heerlike hoender, groente en noedel sop@Table42.. R25/bakkie... sit n vetkoek by vir R35...

DIS SULKE TYD!!!!!SUSHI SATERDAY 18pc R20010pc R110Kry jou wasabi, gemmer gratis stokkies en soya saamMAAK SLEGS OP BEST...
03/08/2021

DIS SULKE TYD!!!!!
SUSHI SATERDAY
18pc R200
10pc R110
Kry jou wasabi, gemmer gratis stokkies en soya saam
MAAK SLEGS OP BESTELLING
Bestel joune NOU!!!
0629244557
Vir afhaal enige tyd Saterdag van 17:00 af

Psssssst... Dis Donderdag,  VETKOEKDAG!!!!!! Ps: "size does matter" as dit kom by vekoek!!!Vandag is vetkoekdag  burgerv...
15/07/2021

Psssssst... Dis Donderdag, VETKOEKDAG!!!!!!

Ps: "size does matter" as dit kom by vekoek!!!
Vandag is vetkoekdag burgervetkoek R40, hoendermayo R40, kerriemaalvleisR40, ontbyt( bacon, eier, kaas, tamatie) R40 konfyt en kaas R35, of die table42 vetkoek... Hoendermayo, russian en kaas R60.... Of as jy jou eie vulsel by die huis wil gaan insit bestel plein vetkoeke R15... Of bou jou eie!!!! Probeer ook die "tossie worsie" russian, gebraaide uie en kaas toegedraai in vetkoekdeeg en dan gebak R40 asook die babbelas vetkoek (kaas, gebraaide uie en mushrooms en steakstrips) R60
Gesonder vetkoek, blaarslaai, tamatie komkommer, geroosterde hoender en t42 mayo R50
⚠️chef's choice: kaas, agurtjies, gebraaide uie, salami en table42 mayo R50⚠️

0629244557

Address

Hopetown
8750

Telephone

+27629244557

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beeshaas - Mensvoer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share