03/09/2019
Soos almal weet is die rugby FINAL saterdag 👏🏆
Pappa Joes hou ń trekking. Kom koop van vanaand 5h af enige TWEE pizzas en staan 'n kans om 2 Hoof paweljoen kaartjies te WEN!!! Die kompetiesie sluit Donderdag aand 9h en die wenner sal Vrydag oggend bekend gemaak word.
MOET DIT NIE MIS NIE 😁🔥🔥