02/10/2026
🎉🎂 HAPPY BIRTHDAY AAN TWO-or-MORE SE REGTERHAND, XOLISILE OLIFANT! 🎂🎉
Vandag wens ons vir Xolisile ’n baie gelukkige verjaarsdag! 🥳❤️
Ons waardeer jou harde werk en die belangrike rol wat jy elke dag binne ons span speel.
Ons geniet jou lekker koffie ☕, heerlike omelette 🍳 en natuurlik jou vriendelike diens 😊
☕ Kom kuier saam by TWO-or-MORE
📍 55 Hoof straat, Albertinia
🕘 09:00–18:00