Varkpaleis

Varkpaleis A completely different venue to host a private party, workshop, team building sessions or a get together for a small group. Fully licensed.

Enjoy our way of life where you can relax and be yourself

We can organise your function to the smallest detail and we’re used to working within tight budgets! If food is involved you can have exactly what you want, but you might like to try our speciality —superb boerekos cuisine.

26/12/2016
Ou Kersaand by die Varkpaleis met ons wonder like gaste Tommy Oliver, Marle Retief en Arlene Groenewald
26/12/2016

Ou Kersaand by die Varkpaleis met ons wonder like gaste Tommy Oliver, Marle Retief en Arlene Groenewald

Kyk net hoe geniet Marle Retief haar shows, Sy sing uit haar hart uit!! Dankie vriendin dat jy altyd n stukkie vir jouse...
14/11/2016

Kyk net hoe geniet Marle Retief haar shows, Sy sing uit haar hart uit!! Dankie vriendin dat jy altyd n stukkie vir jouself vir al jou ondersteuners gee!! Tom Needam - Sonder jou kan niks werk nie!! BAAAAIE DANKIE vir al jou harde werk met die klank, ligte, opset en sommer net alles! JY is n man 1000!! Mag julle maatskappy - TMN Entertainment - net nog grooter groei. julle verdien dit!!

Baie dankie vir almal se bydrae wat die Musiekstories II met Marle Retief - Die nuwe ek! so suksesvol gemaak het. Liefde...
14/11/2016

Baie dankie vir almal se bydrae wat die Musiekstories II met Marle Retief - Die nuwe ek! so suksesvol gemaak het. Liefde Marika Nel en Boetie Nel

Kom geniet n naweek of net die aand in "blue jeans" met lekker musiek, kos en aktiwiteite
29/06/2014

Kom geniet n naweek of net die aand in "blue jeans" met lekker musiek, kos en aktiwiteite

25/05/2012

Hi almal
Ek het die nuusbrief uitgestuu. Die wat dit nie ontvang het nie, inbox my met jul epos adres asb

Hi All
I have emailed the latest newsletter, those who have not received it, please inbox me with you email adres

31/12/2011

Op’ n ligter noot in eg Suid Afrikaanse Styl - Mag Goeie Geluk jou bekruip, en Vreugde jou aanval, waar jy ookal gaan! Mag jou ongeluk ge-Kaap word. Mag jou teëspoed beroof word. Mag jou bekommernisse verdwyn soos 'n BMW in Soweto. Mag die vlooie van 'n 1000 Kalaharie-donkies jou Vyande betrek en hulle arms te kort word om te krap! Ek stuur dit 'n bietjie vroeg, net vir ingeval die sein gesteel word voor 00:00 vanaand!
Voorspoedige Nuwe Jaar vir jul almal.
Boetie & Marika

31/12/2011

Like birds, let us, leave behind what we don’t need to carry…
GRUDGES, SADNESS, PAIN, FEAR and REGRETS.
Life is beautiful and each moment in a day has its own value. Morning brings HOPE, Afternoon brings FAITH, Evening brings LOVE, Night brings REST, Hope you will have all of them everyday.
Enjoy it.
HAPPY NEW YEAR in advance
With Hoggs and Kisses
Boetie & Marika

Address

Main Street
Hermon
7308

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Varkpaleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share