04/02/2023
Good Morning, Goeie more. Asg van loadshedding het ons besigheid n verskriklike knock gevat. Ons is besig om vir support te soek om te sien of ons die besigheid kan red. Intussen wil ons julle nooi om vandag ons te support. Ons is oop. Baie dankie dat julle die pad saam ons stap. Hopelike sien ons julle vandag