Hartenbos Hoofkantoor Kroeg & Restaurant

Directions

Hartenbos Hoofkantoor Kroeg & Restaurant Hartenbos Hoofkantoor! Die eingste kantoor waar jy eintlik moét wees! Welkom, dis jou nuwe plek!

In die hartjie van Hartenbos // Koue bier, lekker mense en lekker kos!!

Ons weeklikse Woensdag meeting. Vandag se “off menu” dis was Skaapstertjies met ‘n sticky sauce en samp! Heeeeeerlik! Da...
14/10/2026

Ons weeklikse Woensdag meeting. Vandag se “off menu” dis was Skaapstertjies met ‘n sticky sauce en samp! Heeeeeerlik!

Dankie Elisma vir jou mooi fotos! 🤭

14/10/2026

Dankie vir al die lekker raaiskote vir vandag se spesiale dis!! is ons wenner!

geluk!! Jy’s reg! Skaapstertjies, met ‘n sticky sauce en samp!! Kom geniet ‘n lekker lunch saam ons!

🚨 RAAI & WEN! Ons nuwe Woensdag-tradisie! Hartenbos Hoofkantoor het hande gevat met Veld en Vleis Deli om elke Woensdag ...
13/10/2026

🚨 RAAI & WEN! Ons nuwe Woensdag-tradisie!

Hartenbos Hoofkantoor het hande gevat met Veld en Vleis Deli om elke Woensdag vir julle 'n eksklusiewe, off-the-menu spesiale dis voor te sit!
Verlede week het ons behoorlik afgeskop met watertand pap en kaiings. Môre is dit weer tyd vir 'n splinternuwe, egte Suid-Afrikaanse gunsteling, maar dié keer maak ons dit 'n speletjie.

KOMPETISIE TYD:
Kan jy raai wat môre se geheime dis is? Los jou beste raaiskoot in die kommentaar hieronder! (Wenk: Dink liplek-lekker en tradisioneel!)

DIE PRYS: Die persoon wat die dis reg raai (of die heel naaste kom!), wen 'n gratis middagete môre by ons om dié spesiale dis saam met ons te kom geniet! 🍽️

Laat waai met daardie raaiskote! Die wenner word môre-oggend vroeg aangekondig en ons sien uit om môre se lunch saam met jou te deel. 👇

Welkom aan al ons Rustenburgers // Ons weeklikse Woensdae meeting is nou in werking!! 🍺
23/09/2026

Welkom aan al ons Rustenburgers //
Ons weeklikse Woensdae meeting is nou in werking!! 🍺

Goed, beter - BESTE BRAAIDAG hierdie Donderdag! Kom vier ons trotse Suid Afrikaanse kultuur by Hartenbos Hoofkantoor! Me...
21/09/2026

Goed, beter - BESTE BRAAIDAG hierdie Donderdag!

Kom vier ons trotse Suid Afrikaanse kultuur by Hartenbos Hoofkantoor! Met trotse samewerking met Veld & Vleis Deli bied ons hierdie onmisbare pakket!

Koue knertsie, top gehalte vleisie wat vir jou gebraai word, lekker mense - hoe dan nou anders?

TROTS is ons beslis!! 🇿🇦🇿🇦
Sien julle daaaaaar!! Whooooop!

12/09/2026

Onthou julle ons James Bond se bond hond? 🐕
Hier is ons volgende een! Proceed with caution ⚠️
Maak ‘n video en tag ons! Jy kan ‘n lekker prysie wen!

11/09/2026

Wanneer ‘n klient altyd “reg” is!!
Borrel moet hy borrel!! 😂🍺

10/09/2026

Craving delicious food and good vibes? 🤩

Big Daddy's menu is now ready for you at Hoofkantoor!

Enjoy 2 Castle Lite or Black Label draughts for only R75. 🍻

Plus, add our famous 500g ribs & chips for just R149.99! 🍖 Don't miss out!

Kom lekker vroeg!!
05/09/2026

Kom lekker vroeg!!

And the rivalry continues !
BOKKE vs ALL BLACKS by Hartenbos Hoofkantoor!

Die naweek skree ons saam! Kom kyk die wedstryd Saterdag, 5 September om 17:10 op die groot skerms en gryp ons massiewe specials!

Buffels Special: 2x Buffels doubles + mix vir net R59!
🫗 Koop 3 x Buffels specials, en kry 'n GRATIS Buffelsfontein-glas!

Tag jou rugby-pelle en kom vroeg vir 'n tafel. Sien julle daar! 🍻

Address

3 Kompanje Avenue
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 10:00 - 02:00
Tuesday 10:00 - 02:00
Wednesday 10:00 - 02:00
Thursday 10:00 - 02:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 02:00
Sunday 10:00 - 22:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartenbos Hoofkantoor Kroeg & Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category