Dolf se Stasie

Dolf se Stasie Dolf se Stasie also features live music and big screen TV's for Rugby events.

Previously known as the Hartenbos Station, Dolf se Stasie is a local pub and restaurant, serving great food and affordable drinks in a comfortable, relaxing pub environment.

Hallo stasie menseEk is lekker verveeld en het 4 Sjokelade Miljoenêr koeke beskikbaar teen R250 elk. Sal more gereed wee...
17/08/2023

Hallo stasie mense
Ek is lekker verveeld en het 4 Sjokelade Miljoenêr koeke beskikbaar teen R250 elk. Sal more gereed wees om dit oor die naweek te geniet!
Groete Linda 0842280800

Die A-team 🏆⚡️~ Hennies Hartenbos
13/11/2022

Die A-team 🏆⚡️
~ Hennies Hartenbos

Só groet ons gister aand vir Almarie Joubert na MEER AS 'N DEKADE saam! Ons is opreg dankbaar vir haar opofferings, laat...
29/09/2022

Só groet ons gister aand vir Almarie Joubert na MEER AS 'N DEKADE saam! Ons is opreg dankbaar vir haar opofferings, laat aande en vroeg oggende se harde werk en ongelooflike lojaliteit teenoor ons en ons besigheid oor die afgelope 11 jaar.

Ons is deur soveel fases saam, en jy was altyd daar!

BAIE DANKIE Almarie vir jou toewyding aan Dolf se Stasie en Hennies.

Jy gaan floreer in jou nuwe rol as ons George Hennies se bestuurder!
Alles van die beste vir die nuwe journey. Ons het jou back en ons sien jou daar.

X

Tiaan en Linda

Hierdie gaan beslis 'n braaidag wees om te onthou! Kom geniet dit saam met ons!!- Hennies Hartenbos
20/09/2022

Hierdie gaan beslis 'n braaidag wees om te onthou!
Kom geniet dit saam met ons!!
- Hennies Hartenbos

Sondae is ons favorite 😍
11/09/2022

Sondae is ons favorite 😍

09/09/2022
Geskiedkundige hoendervleis oomblik vandag hier op die Hartenbos stasie. Hennie’s Hartenbos verwelkom Amanda!🚂🚂🚂Kyk ons ...
09/09/2022

Geskiedkundige hoendervleis oomblik vandag hier op die Hartenbos stasie. Hennie’s Hartenbos verwelkom Amanda!🚂🚂🚂
Kyk ons 'story' vir die video en beleef die oomblik saam met ons.
24 September is die stoomlokomotief oop vir die publiek!

💪🏽
07/09/2022

💪🏽

Ons ou Dolf kliënte, Die langverwagte SPESIALE MENU is hier! 👏🏼👏🏼👏🏼Het julle al ons spesiale "in-house" menu gesien? DIS...
01/09/2022

Ons ou Dolf kliënte,
Die langverwagte SPESIALE MENU is hier! 👏🏼👏🏼👏🏼
Het julle al ons spesiale "in-house" menu gesien? DIS AMAZING! 🤩
Van die favorites soos julle self weet is die gewilde Stasie Calamari en Stasie Schnitzel Stack! Onthou julle die Mushroom Melt burger!? Hy is nou die Vuilbek Burger. En natuurlik ons eie Vuyani se pizza!
Ons noem hom nou die "op die stasie pizza"!

Sondag is Eisbein dag 😁
31/07/2022

Sondag is Eisbein dag 😁

Wat begin met Load...? NEE, NIE LOADSHEDDING NIE 🤣LOADED STEAK ROLLLLL LET'S GO!Hennie’s Hartenbos
28/07/2022

Wat begin met Load...? NEE, NIE LOADSHEDDING NIE 🤣

LOADED STEAK ROLLLLL LET'S GO!

Hennie’s Hartenbos

Wees net 'n lekker mens 😎
28/07/2022

Wees net 'n lekker mens 😎

Address

977 Port Natal Avenue
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 10:00 - 02:00
Tuesday 10:00 - 02:00
Wednesday 10:00 - 02:00
Thursday 10:00 - 02:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 02:00

Telephone

+27446954166

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dolf se Stasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category