19/06/2026
🌞👵👴 ELKE VRYDAG IS NOU PENSIONARIS DAG BY AI-AIS RESTAURANT! 🌞
Geniet die lekker winterson, goeie geselskap en heerlike kos in ons pragtige tuin-atmosfeer. 🌿☕
❤️ Alle gaste van 60 jaar en ouer ontvang 20% afslag op hul rekening elke Vrydag!
✨ Lekker weer
✨ Lekker kos
✨ Vriendelike diens
✨ Ontspanne atmosfeer
Bring jou vriende en familie saam en maak Vrydae iets om na uit te sien! 🥰
📍 Ai-Ais Restaurant
78 Scottstraat, Hartbeespoort
📞 Bespreek jou tafel vandag!
❤️