Drie Pikkewyne

Drie Pikkewyne Drie Pikkewyne Restaurant is a beach front restaurant situated in Jongensfontein, a small but beauti We will be closed on:
■ 25 December 2020
■ 1January 2021

STEAKaand vanaand beloof om weer heerlik te wees. Kom geniet dit gerus...
20/08/2026

STEAKaand vanaand beloof om weer heerlik te wees. Kom geniet dit gerus...

Kom kyk saam met ons rugby op Saterdag 22 Augustus. Afskop is om 17h05.
18/08/2026

Kom kyk saam met ons rugby op Saterdag 22 Augustus. Afskop is om 17h05.

Dis STEAKaand, Lekker-Lekker STEAKaand!
13/08/2026

Dis STEAKaand, Lekker-Lekker STEAKaand!

Kom kyk saam ons rugby vanaand?Afskop is om 19h00.Ons steek solank  die kaggel aan 🔥
07/08/2026

Kom kyk saam ons rugby vanaand?
Afskop is om 19h00.
Ons steek solank die kaggel aan 🔥

Ons deel graag die volgende...Ons sien uit om die beste persone aan te stel om ons kliente met net die beste diens te be...
26/07/2026

Ons deel graag die volgende...
Ons sien uit om die beste persone aan te stel om ons kliente met net die beste diens te bedien.

Om ń 60ste verjaarsdag te vier is spesiaal. Baie dankie dat julle ons ( Drie Pikkewyne ) gekies het en dat ons dit ekstr...
23/07/2026

Om ń 60ste verjaarsdag te vier is spesiaal. Baie dankie dat julle ons ( Drie Pikkewyne ) gekies het en dat ons dit ekstra spesiaal kon maak vir julle, dit is ń voorreg...

Die lekkerste STEAKaand in die kontrei.Kom bederf jouself, die gesin, familie en vriende op ń Donderdagaand in Jongensfo...
09/07/2026

Die lekkerste STEAKaand in die kontrei.
Kom bederf jouself, die gesin, familie en vriende op ń Donderdagaand in Jongensfontein met heerlike STEAK en geselligheid...

Vandag op Vadersdag!Baie gelukkige VADERSDAG aan elke vader, baie dankie dat julle die wêreld ń beter plek maak. Ons bed...
21/06/2026

Vandag op Vadersdag!

Baie gelukkige VADERSDAG aan elke vader, baie dankie dat julle die wêreld ń beter plek maak.

Ons bederf vaders vandag na ete met gratis nagereg

Ons bederf jou vanaand met ń gratis glas wyn gedurende STEAKaand op Jongensfontein Die kaggel is aangesteek en die voorh...
18/06/2026

Ons bederf jou vanaand met ń gratis glas wyn gedurende STEAKaand op Jongensfontein
Die kaggel is aangesteek en die voorhuis word heerlik verwarm vir die gesellige samesyn...

Ons is hier en op ons pos om julle te bedien.Kom kuier terwyl die oseaan in die agtergrond baljaar.Sit terug, ontspan, g...
15/06/2026

Ons is hier en op ons pos om julle te bedien.
Kom kuier terwyl die oseaan in die agtergrond baljaar.
Sit terug, ontspan, geniet jou dag op Jongensfontein

Address

8 Strand Street
Groot-Jongensfontein
6675

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 19:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

0287558110

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drie Pikkewyne posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category