Kalahari Bloom

Call Directions Contact the restaurant

Kalahari Bloom 🦓 George’s own Kalahari Restaurant
🇿🇦 Homemade Meals | Food | Platters | Venue
📍 38 Wellington St
👇 Visit us today!

(1)

Wie sê kaaskoek is nie n verjaarsdag koek nie!?!🤭🤩
17/11/2026

Wie sê kaaskoek is nie n verjaarsdag koek nie!?!🤭🤩

Sjoe ons yskas kaaskoek was n hit die week! Baie dankie julle. 🤭
16/11/2026

Sjoe ons yskas kaaskoek was n hit die week! Baie dankie julle. 🤭

Kyk ons nuwe Slushie masjien!Desember vakansie is om die draai kom kry gerus n yskoue slushie hier!😁😋•Cappuccino •Mango•...
16/11/2026

Kyk ons nuwe Slushie masjien!
Desember vakansie is om die draai kom kry gerus n yskoue slushie hier!😁😋

•Cappuccino
•Mango
•Blue Raspberry

En vele meer!

16/11/2026
Lekker Skaap Afval hierdie Vrydag en Saterdag vanaf 11h00!😄Slegs besprekings. Bespreek nou 064 795 9444 Takeaway ook bes...
11/11/2026

Lekker Skaap Afval hierdie Vrydag en Saterdag vanaf 11h00!😄
Slegs besprekings.
Bespreek nou 064 795 9444
Takeaway ook beskikbaar!

Ons nuwe tafels is hier!😱🤩🤩Dit lyk pragtig, julle moet kom kyk!🤭😋
06/11/2026

Ons nuwe tafels is hier!😱🤩🤩
Dit lyk pragtig, julle moet kom kyk!🤭😋

05/11/2026

Het jy geweet ons verkoop al die mooi goedtjies!🤩
A4 prints.
A5 prints.
Konfyt en lekker sout en braaisout!
Kom kyk bietjie wat vang jou oog!😌

‼️Ons is oop die 4de November‼️Kom geniet n lekker ontbyt en n koppie koffie of n lekker koue melkskommel!🤩‼️We are open...
02/11/2026

‼️Ons is oop die 4de November‼️
Kom geniet n lekker ontbyt en n koppie koffie of n lekker koue melkskommel!🤩

‼️We are opened the 4th of November‼️
Come and enjoy a nice cold milkshake and a waffle for dessert!😁

📍38 Wellington St, Bodorp, George, 6529
•Operating hours 08h00-16h00.

Did you know that we make platters?😄🤔Take a look!🤩
30/10/2026

Did you know that we make platters?😄🤔
Take a look!🤩

Address

38 Wellington Street, Bodorp
George
6529

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27761353821

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Bloom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Kalahari Bloom:

Share

Category

Nearby restaurants