21/06/2026
Dis daai tipe beskuit wat jou sommer laat verlang na kombuis warmtes en ân tweede koppie koffie.
Ons mossbolletjie beskuit is beskikbaar by SPENS, en jy kan vooruit bestel vir elke Vrydag sodat jy nooit uitval op daai vars âkraakâ nie. Perfek vir dunk in koffie, tee, of sommer net as ân vinnige happie wanneer die dag lank raak.
Stuur jou bestelling deur of kom haal dit in-store, en as jy wil vooruit beplan, shop ook aanlyn.
Shop online: www.spensbiltongdeli.co.za