15/11/2026
🎁🍪 KERSFEESKOEKIE-ADVENTSKALENDER 🍪🎁
✨ 24 DAE VOL KERSFEESVERRASSINGS! ✨
Maak die aftelling na Kersfees ekstra spesiaal met ons pragtig versierde Kersfeeskoekie-adventskalenders!
🎅 WAT IS BINNE-IN?
🎄 24 individueel versierde Kersfeeskoekies vir slegs R350! 🎄
🍪 Elke koekie is ongeveer 4–5 cm groot.
🎁 Feestelike 24-kompartement oopmaakboks
✨ Elke koekie word individueel verseël om varsheid te verseker.
🎁 Die perfekte feestelike bederf vir jouself of iemand spesiaal.
⚠️ Moenie hierdie heerlike Kersfeesverrassing misloop nie!
📲 WhatsApp: 061 909 1914