Plat'n Land Restaurant

Plat'n Land Restaurant Familie restaurant

22/06/2026

Bespreek nou jou tafel!! Dit gaan 'n lekker een wees!

22/06/2026
22/06/2026

Franco Venter van Frankfort het gehoop hy gaan die hot wing challenge kan uitoorlê, maar heellaas toe nou nie.

Het jy wat dit vat?
2kg hot wings, bord skyfies en 1.4liter bier. 30min.
Maak gou!


18/06/2026

Ons tweede en derde uitdagers was ook aan die verloor kant. Hulle het wel tot die einde aanhou veg. Knap gedaan manne, ons sien uit dat julle weer die uitdaging kom aanpak!

2kg warm vlerkies, 'n bord chips en 1.42liter bier vir slegs R380 🐓

Ons daag jou uit om die challenge aan te durf, as jy wen kry jy die ete verniet en 'n Plat'nLand Legend hoed, verloorders kry 'n leër beursie, 'n voller pens en 'n walk of shame op sosiale media.

Do you have what it takes?!
Groepe meer as 5 mense bespreek asb





Vir meer inligting kontak ons 08256363006

17/06/2026

Om in ons spyskaart te adverteer kontak my gerus by 0716876909. Beperkte spasie beskikbaar

Vadersdag Sondag! Kontak ons vir besprekings0825636306
16/06/2026

Vadersdag Sondag!
Kontak ons vir besprekings

0825636306

15/06/2026

Baie geluk aan ons eerste verloorder van ons splinternuwe Hot Wing Challenge, Jessie Smit!

Jy het goed gevaar maar onoorwonne daar weggestap😔

2kg warm vlerkies, 'n bord chips en 1.42liter bier vir slegs R380 🐓

Ons daag jou uit om die challenge aan te durf, as jy wen kry jy die ete verniet en 'n Plat'nLand Legend hoed, verloorders kry 'n leër beursie, 'n voller pens en 'n walk of shame op sosiale media.

Do you have what it takes?!
Groepe meer as 5 mense bespreek asb





Vir meer inligting kontak ons 08256363006

10/06/2026

Kyk uit vir wanneer die legende kom draai by Plat'nLand!
Hou die datum oop...25 Junie, meer info binnekort. Hou ons facebook blad dop🥸🫪👀

Nuut by Plat'nLand... Ons stel bekend die Plat'nLand Hot Wing Challenge!Do you have what it takes? Kom vind uit!!Kontak ...
08/06/2026

Nuut by Plat'nLand...
Ons stel bekend die Plat'nLand Hot Wing Challenge!
Do you have what it takes? Kom vind uit!!

Kontak ons vir meer inligting

Address

70A JJ Hadebe Street
Frankfort
9830

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 21:00
Wednesday 09:00 - 21:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 21:00
Sunday 10:00 - 02:00

Telephone

+27825636306

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plat'n Land Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Plat'n Land Restaurant:

Share

Category