Angel's Delights

Call Directions Contact the restaurant

Angel's Delights cakes;spitbraais and catering we do everything with love...

Blouwilde bees biltong en droewors beskikbaar . Kan watsapp vir bestellings dadelik beskikbaar. 0723590624
17/07/2025

Blouwilde bees biltong en droewors beskikbaar . Kan watsapp vir bestellings dadelik beskikbaar.
0723590624

05/09/2023

Halo julle na baie lank wat ons nie beskilbaar was nie is ons weer oop. Doen jaar eind funksies enige funksies watsapp ons gerus

Alles te koop R1500 dringende verkoop watsapp gerus 0723590624
07/05/2023

Alles te koop R1500 dringende verkoop watsapp gerus 0723590624

Was n baie groot voorreg gewees om haar 1ste verjaarsdag koek te kon bak.
28/04/2023

Was n baie groot voorreg gewees om haar 1ste verjaarsdag koek te kon bak.

Halo julle oulike mensies skies ons was so n rukkie stil gewees maar ons is terug en hard aani werk om julle almal wee t...
01/04/2023

Halo julle oulike mensies skies ons was so n rukkie stil gewees maar ons is terug en hard aani werk om julle almal wee te help en gelukkig te maak het vandag weer ons eerste spitbraai gehad vir die jaar en dit was fantasties gewees.baie dankie aan die Beukes famielie dat ons di dag saam julle kon special maak.

More more almal ons is oop die hele Desember vir al julle belangstellings. Van koeke tot platter tot funksies...  watsap...
01/12/2022

More more almal ons is oop die hele Desember vir al julle belangstellings. Van koeke tot platter tot funksies... watsapp ons gerus 0723590624

20/11/2022

Dit so lekker om so baie goeie terug voer te kry mensies onthou ons bak nie net nie ons doen catering vir verjaarsdae en ook funksies troue alles spitbraai of selfs enige braai... sit terig geniet jou geleentheid en laat ons jou dag spesiaal maak.....

Lekker lekker..   en dis wat ons doen😁😁😁😁
18/11/2022

Lekker lekker.. en dis wat ons doen😁😁😁😁

12/11/2022

Eerste funksie is agter die rug was lekker gewees volgende een kan nie wag voor nie..

Address

Evander Ext 1
2280

Telephone

+27723590624

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Angel's Delights posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Angel's Delights:

Shortcuts

Share

Category