Tasso's Coffee Shop & Buffet

Tasso's Coffee Shop & Buffet Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tasso's Coffee Shop & Buffet, Fondue restaurant, 29 Voortrekker Street, Ermelo.

Kom geniet n heerlike warm ontbyt
10/08/2018

Kom geniet n heerlike warm ontbyt

10/08/2018

Goeie dag. Hier is vandag se Spyskaart:

*Beestong*
*Skaaptjops*
*Chickenschnitzel*
*Gebakte vis*

*Rys*
*Pap*
*Groenbone*
*Soet wortels*
*Blomkool en witsous*
*Oondgroente*

Kom geniet n heerlike warm bord kos🥘 in die ysige koue⛄.

10/08/2018

Goeie dag. Hier is vandag se Spyskaart:

*Beestong*
*Skaaptjops*
*Chickenschnitzel*
*Gebakte vis*

*Rys*
*Pap*
*Groenbone*
*Soet wortels*
*Blomkool en witsous*
*Oondgroente*

Kom geniet n heerlike warm bord kos🥘 in die ysige koue⛄.
Moet dit nie mis loop nie

Kom geniet more ons lekkker kossies... Ons gaan oop wees tot 1 uur ek hoop ek sien julle daar...
08/08/2018

Kom geniet more ons lekkker kossies... Ons gaan oop wees tot 1 uur ek hoop ek sien julle daar...

Kom geniet die lekkerste burger's in die dorp!!
08/08/2018

Kom geniet die lekkerste burger's in die dorp!!

08/08/2018

Goeie dag. Vandag se Buffet Spyskaart:
*Kerrie afval*
*Skaapbredie*
*Tong*

*Rys*
*Stamp*
*Spinasie*
*Soetpampoen*
*Oondgroente*
*Soutwortels*

*Sago*

Heeerlike gesondheids broodtjie.... Vrek lekker ... Hoop ek sien julle!
07/08/2018

Heeerlike gesondheids broodtjie.... Vrek lekker ... Hoop ek sien julle!

07/08/2018

Vandag op die Spyskaart:
*Varkribs*
*Beeskerrie*

*Rys*
*Groenbone*
*Gemmerpatats*
*Gemengde groente*
*Roomerige Aartappels*

*Slaai*

Kom maak n draai... Moet nie die lekker kossies mis nie!

Kom geniet ons heerlike kaaskoek...
06/08/2018

Kom geniet ons heerlike kaaskoek...

06/08/2018

Goeie dag aan Almal.
Welkom terug na die naweek.
Hier is ons heerlike Buffet Spyskaart vir vandag;
*Skaapblokkies*
*Gebakte hoender*

*Rys*
*Groenbone*
*Pampoen*
*Gebakte aartappels*
*Outydse kool*

Slaai

03/08/2018

Vandag se buffet spyskaart:

Gebraaide skaaptjops
Gebraaide wors
Vis
Hoender strips

Aartappels
Pampoen
Spinasie
Roerbraai

Heerlike ontbyt ... Kom geniet ons best of both...
02/08/2018

Heerlike ontbyt ... Kom geniet ons best of both...

Address

29 Voortrekker Street
Ermelo
2351

Telephone

+27 72 844 9178

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tasso's Coffee Shop & Buffet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share