MiMi se Plaaskombuis

MiMi se Plaaskombuis Boere eetplek. Lekker vars, tuis gemaakte etes. Mooi uitsig
Ons doen klein funskies vir tot 45 mense
(3)

Address

Stand 100, Sunset Paradise
Emfuleni

Opening Hours

Friday 19:00 - 23:00
Saturday 07:30 - 17:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27828427456

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MiMi se Plaaskombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Familie Boere kos op sy beste!

Ons is n familie boere restaurantjie op die oewer van die Vaal Rivier. Ons hou daarvan om te sien hoe mense ons plek en lekker kos waardeer en geniet. Van klein na groot werk in die familie saam om die plekkie te maak wat hy is. Klante verlaat ons as vriende!