SMAAK SOOS NOG

SMAAK SOOS NOG Smaak Soos Nog doen top spitbraai spyseniering teen 'n hoë gehalte en uitstekende vriendelike diens.

Ons doen spitbraai vir verskeie geleenthede: vanaf klein private tot groot korporatiewe funksies, troues, verjaarsdae partytjies, feeste, jaar eindfunksies ens. Ons bedien hoë kwaliteit lam, vark, bees, hoender, en bedien selfs slaaie, groente en nageregte - net wat u versoek. Slegs die beste vlekvrye staal gas braaie word gebruik en ons waarborg aan u is dat al ons voedsel higiënies voorberei wo

rd. Die spitbraais is perfek vir binne- en buitemuurse geleenthede en dus kan ons enige weersomstandighede (of seisoen) hanteer. Ons lewer 'n professionele diens en verskaf voedsel wat fantasties ruik, lyk en meeste van als.... fantasties proe! Van die areas wat ons dek: Montagu, Robertson, Ashton, Bonnievale, Worcester en meer. Bietjie meer oor ons geskiedenis:
Ons is nuut in die area, maar is al vir meer as 10 jaar in die bedryf. Het oorspronklik in Kwazulu Natal begin en het later ook in Somerset Wes (SpitbraaiMaster – Tel: 0824433801) ‘n tak oop gemaak. Ons het al vir groot name gespitbraai, soos: Nelson Mandela, die Sharks rugby span, Lance Klusener (SA krieket), Derek Watts (Carte Blance), Tim Clark (Pro Gholfer) en vele meer. Kontak ons vandag nog om uit te vind hoe jy jou gaste (en jul mae) kan beïndruk...

Pieter: 083 4555 670
Morne: 082 448 8748
E-pos: [email protected]

Montagu Springs funksie braai.
06/01/2019

Montagu Springs funksie braai.

Montagu Hoërskool spitbraai. Reunie braai.
06/01/2019

Montagu Hoërskool spitbraai. Reunie braai.

Great wedding at the stunning Langdam Guest Farm
06/04/2016

Great wedding at the stunning Langdam Guest Farm

31/03/2016
Ons doen 'n Spitbraai vir Martinus en Jenna se troue by die pragtigste Cabrieres trou en funksie venue in Montagu! Doen ...
21/12/2015

Ons doen 'n Spitbraai vir Martinus en Jenna se troue by die pragtigste Cabrieres trou en funksie venue in Montagu! Doen jouself n guns en gaan maak 'n draai by Cabrieres. http://www.cabrieres.co.za

Pieter Marais en Dylan Blacklaws vier hulle voorstelling op hierdie manier by die stunning Le Domaine Cottages in Montag...
29/10/2015

Pieter Marais en Dylan Blacklaws vier hulle voorstelling op hierdie manier by die stunning Le Domaine Cottages in Montagu Western Cape

Ons vier 'n 30ste verjaarsdag partytjie saam met Rolane Kotze. Wat 'n lekker funksie!
29/03/2015

Ons vier 'n 30ste verjaarsdag partytjie saam met Rolane Kotze. Wat 'n lekker funksie!

Koo laerskool Spitbraai. Oom Faan se verjaarsdag - 200 mense.
11/11/2014

Koo laerskool Spitbraai. Oom Faan se verjaarsdag - 200 mense.

21/04/2014

Hoe tannie Meg paasfees vier!

Hoe tannie Meg paasfees vier!
20/04/2014

Hoe tannie Meg paasfees vier!

Lekker Paasnaweek Braai by Kanonkop
20/04/2014

Lekker Paasnaweek Braai by Kanonkop

50ste Verjaarsdag

Address

Durbanville

Telephone

0834555670

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SMAAK SOOS NOG posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category