Koffieman

Koffieman Ons missie:
Ons maak nie net koffie nie - ons maak ’n verskil een geroosterde boon en gegeurde koppie op 'n slag!
(2)

Gewortel in waarheid, geanker in geloof en gedrewe deur liefde om harte weer met mekaar te verweef en met hul Skepper te versoen. Kuier saam met Koffieman — waar warmte en waarheid harte verander, en koffie konneksie kweek, een koppie vol geur en genade op ’n slag. By Koffieman vertel elke koppie ’n storie — ’n storie van geloof, genade en genesing, verweef met mistieke geure. Hier is ’n koppie ko

ffie meer as net ’n lafenis — dit is ’n heilige ontmoeting. ’n Outentieke ervaring waar harte mekaar in opregtheid vind, waar God se teenwoordigheid tasbaar word, en waar ’n vermoeide siel vrede vind. Koffieman is nie bloot ’n handelsmerk nie — dit is ’n beweging. Gebore uit ’n brandende begeerte om God te verheerlik deur die kuns van koffie. Gebou op toegewyde vakmanskap, kundigheid en passie. Gedryf om ’n verskil te maak in die wêreld een koppie op ’n slag. Deur ’n ruimte te skep waar jou siel kan asemhaal, en jou hart weer die warmte van ander kan voel. Dit is ’n uitnodiging om stil te staan, asem te haal, en die lewe met nuwe oë te sien. Ons missie:
Ons maak nie net koffie nie - ons maak ’n verskil een geroosterde boon en gegeurde koppie op 'n slag!

Welkom terug in die Koffie-arena van Durbanville Perlina on the Go en Adele Peloi. Mag julle reis geseend wees. Vanoggen...
31/01/2026

Welkom terug in die Koffie-arena van Durbanville Perlina on the Go en Adele Peloi. Mag julle reis geseend wees. Vanoggend die heerlikste flat white, regte chocolate brownie en chocolate croissant gekoop. Jy MOET dit proe. O ja en het ek gesê die koffie is FUNtasties. Jy kan ons heerlike Asem blend by haar drink en bone koop.

12/01/2026

Dit is "Janu worry" maar don't fear. By Stilbaai Wes Deli en Koffieman kry jy 5% afslag op jou aankope. Hou van blad en sê vir ons jy is deel van Bietjie60.
Indien jy as besigheid in Durbanville gelee is en ook vir ons mense van so Bietjie60 plus wil afslag gee kontak my gerus.
https://maps.app.goo.gl/hd45kjWjniUpJXXw5?g_st=ac

31/12/2025

Aan elkeen wat hier kyk en lees, mag jy elke gawe en seëning wat jou toekom in 2026 omhels en dit jou eie maak...

24/12/2025
24/12/2025

'n Baie baie geseende kersfees aan elkeen.

Hop in vir jou gunsteling vleis en ons hele reeks koffie. Onthou Bietjie60 om te vra vir jou afslag...
15/12/2025

Hop in vir jou gunsteling vleis en ons hele reeks koffie. Onthou Bietjie60 om te vra vir jou afslag...

11/12/2025

Kontak via whatsapp 0791089697 en kom haal joune af in Uitzicht. FUNtastiese geskenk vir daardie koffiesnob pa en broer van jou.

08/12/2025

Slegs 5 van die pakkette beskikbaar. Koffie gemaal of bone. Whatsapp 0791089697 vir jou bestelling.

06/12/2025

Come on Down . Grab your weekend meat, Coffee and more and get entered into our in .

with some great product for your choosing .

do come in and get that Stock before you leave on so taht you are not left without your local , or even the best or

BAK

So ja. Wen iets vir Desember jong...
04/12/2025

So ja. Wen iets vir Desember jong...

04/12/2025

Address

29 Stockholm Street
Durbanville
7550

Opening Hours

Monday 06:45 - 16:00
Tuesday 06:45 - 16:00
Wednesday 06:45 - 16:00
Thursday 06:45 - 16:00
Friday 06:45 - 16:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27 60 981 7023

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koffieman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

This is me

Coffee maybe one of the worlds most traded commodities, but to me it says experience, ice breaker, ritual, aroma, taste and love.

Chats around coffee evolve in big business like Lloyds of London that was started in an coffee house. (In the 17th century, London's importance as a trade centre led to an increasing demand for ship and cargo insurance. Edward Lloyd's coffee house became recognised as the place for obtaining marine insurance and this is where the Lloyd’s that we know today began) So who knows what will happen next. Come and experience it, come start something new, be brave take the leap of faith.

It will be a sin to mention names and give credit to individuals, because someone will be left out. So all my glory goes to God and Him alone. What a journey! Ask me why I do coffee and hear my story.

Building relationships and community is the way forward towards a healthy South Africa. Me, well I will just do my bit whereve I am whether in Durbanville or any other place around the world. Proud of where I come from working on an new better South Africa.