Nerf-af PLAASkombuis

Nerf-af PLAASkombuis Kom geniet OUMA se tuisgemaakte resepte/OUMA's original homestyle recipes!

Nerf-af Plaaskombuisie is vir enige iemand wat verlang na die reuk van n regte plaaskombuisie en jou ouma se lekker troostee met kondensmelk en n lekker koppie boeretroos.

24/11/2017
Met liefde en hardewerk omskep in n teekamer vir privaatfunksies, tot 20gaste. Kontak Jackie 0722292852.
24/11/2017

Met liefde en hardewerk omskep in n teekamer vir privaatfunksies, tot 20gaste. Kontak Jackie 0722292852.

Hi almal Nerf-af Plaaskombuis het n nuwe naam en eienaar. Gaan loer gerus in by Linda en Katrina vir n koppie boeretroos
14/10/2016

Hi almal Nerf-af Plaaskombuis het n nuwe naam en eienaar. Gaan loer gerus in by Linda en Katrina vir n koppie boeretroos

21/06/2016
15/06/2016

Hallo julle, Nerf-af Plaaskombuis is oop more van 10am. Lekker wortelkoek, scones, bakbrood, bobotie pastei en nog! Kom loer gerus in. Ons vadersdag spyskaart is as volg: Bobotie of Hoenderpastei met pampoenpoffertjies, gegeurde rys en knoffel aartappels. Daar sal koffie en n gebakte poeding wees vir nagereg. Koste R130p.p. Slegs op besprekings. Bespreek asb teen Vrydag. Kontak Linda op selnr 0760558237

Kom loer gerus in by Linda vir lekker eet en gesels.  Mooi vintage decor te koop.
26/05/2016

Kom loer gerus in by Linda vir lekker eet en gesels. Mooi vintage decor te koop.

Lente is in die lug! Blommetjies oral
27/09/2015

Lente is in die lug! Blommetjies oral

Annemie word 12 met n high tea en modeparade!
12/09/2015

Annemie word 12 met n high tea en modeparade!

04/09/2015

Juweel uitstalling tussen 10 en 12! Kom dames kom ruk die manne se sakke☺

Lente is in die lug!
02/09/2015

Lente is in die lug!

Geskenkies te koop en geskenkies ontvang
30/08/2015

Geskenkies te koop en geskenkies ontvang

Address

De Villierslaan 37
Durbanville
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nerf-af PLAASkombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Nerf-af PLAASkombuis:

Share

Category