Huismark Durbanville

Huismark Durbanville Hou ons dop vir nuwe opwindende dinge die res van 2020 Koop, koop, koop. Die beursies hang oop! Kom vier die kreatiwiteit van 3 vriendinne se handearbeid.

Dit wat ons verkoop kry jy nerens anders waar jy loop...
Jy soek al so lank 'n mooi tafeldoek vir tee en koek, of die regte raam vir die mense op die "farm". Kom tog, want...O VET! Die goed kry jy nie eens op die Internet!

Huismark Durbanville het ‘n paar goed te koop- sien foto’s en whatsapp 0795065707 indien jy belangstel
17/07/2025

Huismark Durbanville het ‘n paar goed te koop- sien foto’s en whatsapp 0795065707 indien jy belangstel

Kom maak 'n draai vanoggend! Lekker bargains! En mimosa's🥂
14/09/2024

Kom maak 'n draai vanoggend! Lekker bargains! En mimosa's🥂

Heerlike wintermark!
27/06/2023

Heerlike wintermark!

**ALL STAR WINTER MARKET**
Open 10h00 - 18h00 daily
24 June to 4 July 2023

MERIDIAN INDEPENDENT SCHOOL
6 Campus Street
Pinehurst, Durbanville

Our little eatery and coffee shop will keep you warm this winter, Sit and stay or take away.
Open daily 10h00 to 18h00
We are operating during loadshedding.

Ek het die paar flesse as iemand belangstel.Lekker geskenk of sommer net n treat vir jouself! Flesse R150 elkFlesse met ...
06/11/2022

Ek het die paar flesse as iemand belangstel.
Lekker geskenk of sommer net n treat vir jouself!
Flesse R150 elk
Flesse met karringmelkbeskuit R200 elk, 🎄⭐🎄⭐🎄⭐🎄⭐🎄

Sterre te koop - R100 vir 5

Kleure:
Grys
Rooi
Silwer
Natural
Goud
Duck egg

🎄⭐🎄⭐🎄⭐🎄⭐🎄
Dinette 082 874 7707

Wat n heerlike bedrywige Vrydag! Dankie vir almal wat kom inloer het. Ons is môre weer oop…. Saterdag 13 Augustus 2022 9...
12/08/2022

Wat n heerlike bedrywige Vrydag! Dankie vir almal wat kom inloer het. Ons is môre weer oop…. Saterdag 13 Augustus 2022 9:00 tot 15:00. Sien julle môre!!

    Plattelandse mark met kwaliteit produkte!        Biltong, Droëwors, Kudu braai wors,   en heerlike gevriesde opsies....
12/08/2022

Plattelandse mark met kwaliteit produkte!

Biltong, Droëwors, Kudu braai wors, en heerlike gevriesde opsies. Sien jul môre

Kom loer vandag en môre in. Mooiste goed en heerlike koek, koffie en gevriesde opsies. Sien jou vanoggend 9am
12/08/2022

Kom loer vandag en môre in. Mooiste goed en heerlike koek, koffie en gevriesde opsies. Sien jou vanoggend 9am

Dis daardie tyd van die jaar!  Durbanville       Kom eet roosterkoek, pannekoek, kaaskoek en tuis gebak. Kom koop die mo...
11/08/2022

Dis daardie tyd van die jaar! Durbanville
Kom eet roosterkoek, pannekoek, kaaskoek en tuis gebak. Kom koop die mooiste items teen sak oas pryse. Hierdie jaar gee ons items geatis ook weg. Ons maak môre oggend 9am oop. Wees eerste hier om die mooiste items te kry! Bring asb jou eie inkopie sak.

Dit is tyd!!!!!! Hierdie jaar gaan nog mooier wees. Kom smul aan skuinskoek, roosterkoek, wildspasteie, tuisgemaskte 100...
03/08/2022

Dit is tyd!!!!!! Hierdie jaar gaan nog mooier wees. Kom smul aan skuinskoek, roosterkoek, wildspasteie, tuisgemaskte 100% organiese wors, hand gemaak, beskuit, Because Cake se ongelooflike koeke, juwele, speelgoed en vele meer. Bring ‘n vriendin en kom geniet ‘n koppie koffie en ‘n sny koek! Sien jou volgende week. Zile De K**k Zile se Kombuis Hannali Langner Stellie Greyling

Hier is dit nou!!! 12 en 13 Augustus ‘22 …..omkring hom op jou kalender! Dis om die draai 😄
26/07/2022

Hier is dit nou!!! 12 en 13 Augustus ‘22 …..omkring hom op jou kalender! Dis om die draai 😄

Address

12 Somer Road, Eversdal
Durbanville
7550

Telephone

0795065707

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huismark Durbanville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Huismark Durbanville:

Share