Zesty Eats & Treats

Zesty Eats & Treats Hi. There is a new take away in Despatch......Zesty Eats & Treats!!! We invite you to come and try our range of burgers, hot dogs, chows and lots more!!!

26/03/2015

Burger & Hot Dog Special vanaf 27 Maart 2015

Burger met Chips R15 / Burger alleen R12
Hot Dog met Chips R15 / Hot Dog R12

Milkshakes R13 (Chocolate, Strawberry, Banana, Lime & Bubblegum)

20/03/2015

Elo almal...hier is ons Vrydag Special

Burgers & Portion Of Chips Price
Bacon Burger R 30.00
Crumbed Chicken & Mushroom Burger R 30.00
Mushroom Burger R 30.00
Pork Neck Steak Burger R 30.00
Steak Burger R 0.00
Bacon, Egg & Cheese R 35.00

11/12/2014

Eloa....ons het 'n hele nuwe menu met 'n meer verskeidenheid etes...

Vis ('n groooot stuk hake en dan 'n medium grote)....die groooot hake batter ons self en die medium koop ons klaar met batter....

Corn Dogs
Small or Large Chicken Pops met chips
Nuggets en chips
Russians (footlong en cheese)
Visburgers

Lekker dag vir almal!!

28/11/2014

Weekend Special

Chicken & Cheese Burger with chips R25
Chicken & Mushroom Burger with chips R25

Beef Burger Special

Mushroom Burger, Cheese Burger, Pepper Burger or Hawaiian Burger with Chips R25

Beef or Chicken Bunny Chows (limited) R20 special

22/11/2014

Hi everyone....we will be having a "balloon weekend" very soon. We are busy finalising the smaller details so that you can all win something lekker to eat or drink. If you buy for a certain amount you will get the chance to pop a balloon and you could be the winner of a monster burger, steak roll, burgers etc for free. The main price would be a dinner for two which consists of steak, chips and a salad with a 2L coke and a desert. Hope to see you here at the "balloon weekend"....coz we definitely looking forward to seeing you!! Watch this space for more info and specials

11/11/2014

Hi....ons het 'n special vandag op ons regular burgers......

1 Regular Burger en chips R25
2 Regular Burger en chips R45

Ons het ook varkrolle.....'n varktjoppie gebraai op 'n lekker botter rolletjie.....

Lekker dag vir julle......Zesty groete!!!

02/11/2014

Eloa mense....eerstens wil ek graag iets regstel...aan die vrou wat by ons winkel ingekom het en ek blykbaar vergeet het om kleingeld te gee en moes vra daarvoor en op dit het ek nog 30c kort gegee het vra ek onverskoning as dit wel die geval was. Ek was in kennis gestel van die voorval waar dit op 'n Despatch groep bespreek was. Ek kan so voorval glad nie onthou nie. Ek vra net indien daar so iets plaasvind kan julle my onmiddellik in kennis stel daarvan. Aan die vrou wat ek hierdie vreeslike onreg aangedoen het wil ek vra dat u kan die 30c kom haal en daarop sal ek u 'n coke verniet gee om die saak reg te stel. Aan die persoon wat opgekom het vir my, ons, wil ek net baie dankie se. Aan die einde van die dag is ons almal doodgewone mense en maak ook soms foute. Die mense wat ons al ondersteun het se ek baie baie dankie. En hoop om julle gou weer te sien!! As daar enige voorstelle is met verbeterings is dit meer as welkom. Ek en my man is maar nuut in die "kosbedryf" en wil dit saam julle geniet en leer. Daar is ook 'n paar idees wat ons het t.o.v die winkel....eet kompetisies ens. Sal enigiemand daarin belangstel?? Ons het sitplek vir 16 mense en d**k ook daaraan om 'n "coffee-shop" te begin in die winkel...sal daar belangstelling wees? Ons het ook nog nie vergeet van die "vis en chips" nie.

Address

36A Botha Street
Despatch
6220

Telephone

041-9331567

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zesty Eats & Treats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Zesty Eats & Treats:

Share