Adele se tuisgebak

Adele se tuisgebak Hi almal. Ek bak koeke en cupcakes vir enige geleentheid. Ek maak ook fondant toppers en versierings

More almal. Hier is die paasfees goedjies. Laat weet asb wie wil bestel en wat julle wil hê. Laaste dag vir afhaal is Do...
07/03/2023

More almal. Hier is die paasfees goedjies. Laat weet asb wie wil bestel en wat julle wil hê. Laaste dag vir afhaal is Donderdag die 6de April want daardie Vrydag is goeie Vrydag. Julle is welkom om te reël as julle dit vroeër ook wil hê vir die wat weg gaan. Kyk vir pryse op foto. Julle is ook welkom om te share asb

06/03/2023

Hi almal. Ek weet ek was in die laaste paar maande of so nie regtig op fb nie. Ek het my redes en gaan dit nie deel nie. Wat ek wel gaan sê is.... I'm back!!! Ek gaan weer begin posts opsit van alles wat ek doen om almal op hoogte te hou so hou die spasie dop. Ek wil ook net asb vra dat niemand enige onnodige of lelike comments op my posts maak nie. Moet my ook nie tag in "lelike" goed nie. As iemand dit gaan verdien gaan hulle verwyder word. Ek hoop almal verstaan en respekteer my wense. Baie dankie solank en mag julle 'n great dag hê.
PS: ek gaan binne die volgende paar dae my easter goed ook plaas vir die wat belangstel

25/04/2022
19/04/2022

Address

Despatch
6220

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

0843925230

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Adele se tuisgebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share