Drommedaris Rib Shack

Drommedaris Rib Shack We sell the Legendary "Drommedaris" Ribs. We also have Burgers and Chips.

Dankie aan my wonderlike man en ons span.....julle is awesome. Dankie ook liewe Heer vir elke dag se genade!!!
30/04/2021

Dankie aan my wonderlike man en ons span.....julle is awesome. Dankie ook liewe Heer vir elke dag se genade!!!

30/04/2021

Please take note that we will be open until 18H00 on Saturday, 1 May 2021.

28/04/2021
Some of our delicious meals. Please take note that all of our food are freshly prepared. Therefore we advice you to call...
28/04/2021

Some of our delicious meals.

Please take note that all of our food are freshly prepared. Therefore we advice you to call and order your food, thus eliminating a long waiting period. We love to serve you top quality food.

30/03/2021

Rib Shack se besigheidsure is soos volg: Maandae-Donderdae: 11H30 - 18H00 Vrydae & Saterdae: 11H00 - 20H00 Sondae: 9H00 - 15H00 Dankie vir almal se ondersteuning

Hiermee wil ons almal net in kennis stel dat ons op Goeie Vrydag, 2 April 2021 gesluit sal wees. Ons is wel vir die res ...
30/03/2021

Hiermee wil ons almal net in kennis stel dat ons op Goeie Vrydag, 2 April 2021 gesluit sal wees. Ons is wel vir die res van die naweek oop. Mag elkeen 'n geseënde Paasfees vol Jesus liefde ervaar!!!!! Rib Shack Groete

15/02/2021

Baie dankie vir almal se volgehoue ondersteuning. Onthou asb. van die volgende spesiale aanbiedinge: Elke Maandag: 2 x Beef Burgers vir R44-50 EN elke Dinsdag 2 x Rib/Chip Burgers vir R65-00!!! Sien jul gou

02/02/2021

Rib Shack se selnr: 0672863723 Sodra jul ingaan op whstsup en kliek op die pp sal jul die spyskaart daar kry.

02/02/2021

Ons wil net baie dankie sê vir almal se seënwense en gelukwensings!! Ons wil jul verseker van die beste diens en goeie gehalte kos. Baie seën

Rib Shack het nuwe eienaars! Graag wil ek julle voorstel aan Kris en Marié Cloete! Hulle het amptelik vandag 1 Februarie...
01/02/2021

Rib Shack het nuwe eienaars! Graag wil ek julle voorstel aan Kris en Marié Cloete! Hulle het amptelik vandag 1 Februarie 2021 die leisels oorgeneem en ek weet sommer hulle gaan 'n groot verskil maak met 'n reeds suksesvolle wenresep wat reeds baie jare deel is van die Despatch en die omliggende gebied se gemeenskap, en dit net verder verbeter. Kliënte diens en persoonlike teenwoordigheid is vir hul baie belangrik en ek vertrou hul sal kan staatmaak op die ondersteuning van al ons wonderlike kliënte wat ons so goed ondersteun het deur die jare en ek wil dan sommer ook van die geleentheid gebruik maak om almal vir hul volgehoue ondersteuning te bedank en wens vir Kris en Marié alle voorspoed toe met hul nuwe uitdaging!

Address

102 Main Street
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 12:00 - 21:00
Tuesday 12:00 - 21:00
Wednesday 12:00 - 18:00
Thursday 12:00 - 18:00
Friday 12:00 - 19:30
Saturday 12:00 - 19:30
Sunday 09:30 - 17:00

Telephone

+27419336060

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drommedaris Rib Shack posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Drommedaris Rib Shack:

Share