Die Kuiergat PUB

Die Kuiergat PUB Familie Kroeg waar almal saam kuier

Woensdagaand is STEAK AAND by Die Kuiergat!Dis 'n sappige 350gr steak versmoor met die heerlikste mushroom sous en bedie...
08/03/2022

Woensdagaand is STEAK AAND by Die Kuiergat!
Dis 'n sappige 350gr steak versmoor met die heerlikste mushroom sous en bedien saam chips en slaai vir R90! Kawliteit kos vir 'n lae prys! Hoe kan jy so 'n geleentheid laat verby glip?? Kry jou pĂȘlle bymekaar en kom kuier saam gesellige mense met 'n koue in die hand terwyl jy wag vir jou kos!
Soos altyd is ons Steak Aand baie beroemd so kry jou bestellings in!
Timothy Nel 082 307 8114

Address

2 Vlei Street
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 10:00 - 00:00
Tuesday 10:00 - 00:00
Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 00:00
Friday 10:00 - 00:00
Saturday 10:00 - 00:00
Sunday 10:00 - 20:00

Telephone

+27823078114

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kuiergat PUB posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category