Dining Divas Coffee Shop

Dining Divas Coffee Shop Variety of coffee's.. Breakfast.. Lunch.. Takeaways etc

06/09/2016

Mense kom ondersteun asb more vir Riekie en haar dogter die nuwe eienaars van Dining Divas. Hul is absoluut awesome. Baie specials en Yolanda Brown hul koffie is heerlik

22/08/2016

More aan al ons getroue kliente graag wil ons dankie se vir jul getroue ondersteuning ons het egter goeie nuus Riekie Britz neem nou oor as die nuwe eienares sy gaan jul almal met heerlike kossies en baie liefde bederf. So hou die blad dop en gaan loer gerus in op 1 September

Kontak Maureen Mells of Mathilda by 0634614537Of whatsapp ons by bogenoemde nr of by 0717424211Mooi aand
14/07/2016

Kontak Maureen Mells of Mathilda by 0634614537
Of whatsapp ons by bogenoemde nr of by 0717424211
Mooi aand

13/07/2016

Middag aan al ons kliente, ons verkoop ook nou Honey Accessories, sal jul ophoogte hou van al die specials

Mooi daggie Maureen Mells en Mathilda Wait Bester

07/06/2016
31/05/2016

More almal ons by Dining Divas wil graag n beroep doen met almal wat kan om asseblief bloed te gaan skenk by die stadsaal tussen 2 van middag en 7 vanaand, baie dankie

30/05/2016

More almal ons het sondag 5 junie sunday lunch vir R45 bestel by 0717424211 voor saterdag 12uur dit bestaan uit warm rys slaai, soet pampoen, potato bake, cheesy mix veg, roast pork en malva poeding, ons is gelee by 46 hoofstraat oorkant shell garage
Baie dankie en mooi daggie

13/05/2016

Ons het more pop a balloon om ons eerste verjaarsdag te vier, kom maak gerus m draai
Diva susters

12/05/2016

More almal ons het heerlike quiche, kaaskoek, brownies, wortelkoel en heerlike wraps ens. Kom maak gerus n draai
Diva groete

08/05/2016

Aan al ons kliente n geseende moedersdag mag dit vol Jesus liefde gevul wees
Diva sussie

06/05/2016

Ons wil graag sondag oop wees vir moedersdag vir ontbyt vanaf 9 tot 12h30
Enige belangstendes kan ons kontak by 0717424211. 46 hoofstraat
Asb bespreek voor saterdag 12uur

Address

46 Main Street
Despatch
6229

Telephone

0717424211

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dining Divas Coffee Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category