Mar-CaTer Kitchen, Despatch

Mar-CaTer Kitchen, Despatch Freshly prepared homemade food

Môre môreDankie aan my slaghuis mensies, dankie vir jul ondersteuning nog op Maandae.Al werk ek is ek maandae daar om ju...
01/08/2022

Môre môre

Dankie aan my slaghuis mensies, dankie vir jul ondersteuning nog op Maandae.

Al werk ek is ek maandae daar om jul magies warm te maak. Laat weet my asb net by Saterdae of Sondae wat jul graag vir hê om die magies te vul.

Geseënde dag.
Marietjie

30/05/2022

Môre almal

Jammer vir die ongerief, is weer kliniek dag vandag.

As ek vroeg terug is laat ek jul weet.

Geniet die dag
Marietjie

Spyskaart op Vetkoeke en Bunny Chows🚦Mar-CaTer Kitchen     Bothastraat 28     Despatch📱Whatsapp Sms,Skakel     076779096...
26/05/2022

Spyskaart op Vetkoeke en Bunny Chows

🚦Mar-CaTer Kitchen
Bothastraat 28
Despatch
📱Whatsapp Sms,Skakel
0767790965

Goeie môre almalJammer dat geen advitering was die laaste paar dae nie. Soos ek reeds genoem het gaan ek nou weer van my...
26/05/2022

Goeie môre almal
Jammer dat geen advitering was die laaste paar dae nie. Soos ek reeds genoem het gaan ek nou weer van my huis af werk.
Ek is reg vir enige voorstelle vir vandag vir aand ete van julle kant af mensies, maar noem so gou en vroeg moontlik.

Ek het asn Koolberie, stewing beef, met soet ertjies en rys, gedink vir vandag vir aandete.
Dit sal @ R50 per ete verkoop.

Vrydag 27/5/2022
Sal daar weer vetkoeke en curry bunnys wees.
Kies u vetkoek en bunny chow.

Daar is tans geen aansit etes nie, moet nog plekkie reg maak vir daai geleethede.
Enige ontbyt etes kan bestel word vir wegneem, vir as u sou wou hê.

Groete
Marietjie

🚦Mar-CaTer Kitchen
Bothastraat 28
Despatch
NET HUISE VANAF WINKEL NA DIE DORP SE KANT TOE.

📱Whatsapp, skakel of sms

24/05/2022

Goeiemiddag almal my mensies van Mar-CaTer Kitchen
Ek wil net u almal in kennisstel ek is nie meer by die winkel nie, maar byy huis. Ek sal julle van nou af van hieraf kan voorsien van enige etes of wat u ook wil bestel vanaf die spyskaart.

Dankie vir almal wat my so mooi en loyal ondersteun het by die winkel. Ek weerdeer dit diep uit my hart. Ek is wel nog hier vir almal.

Ek sal sekerlik van môre af weet begin adviteer op die etes en so aan.
Julle kan wel sê as daar enige iets is,asseblief en ek sal my aller beste doen om jul gelukkig te hou soos altyd nog.

🚦NUWE ADRES
🚦Borhastraat 28
🚦Despatch

Ja net 4 huis na die dorp se kant toe, vanaf die winkel.

Geseënde dag aan almal verder.

Marietjie
🚦Mar-CaTer Kitchen
Bothastraat 28
Despatch
📱Whatsapp, Skakel,Sms

Middag almal net die volgende wil ek adviteer.Vrydag 20/5/2022Ertjie sop geen broodjies by nie500ml @ R22 elk250ml @ R12...
19/05/2022

Middag almal net die volgende wil ek adviteer.

Vrydag 20/5/2022

Ertjie sop geen broodjies by nie
500ml @ R22 elk
250ml @ R12 elk

VETKOEKE
Plain vetkoek @ R9 elk
Curry Bunny @ R23 elk
Enige ander vetkoek kan u noem.

Plaas asb alle bestellings so gou moontlik.

Groete
Lekker dag verder
Marietjie
Mar-CaTer Kitchen
0767790965

Middag mensie volgende is nog beskikbaar1 x Spagetti Bolognase      @ R404 x Curry Bunny's      @ R23 elkGroeteMarietjie...
19/05/2022

Middag mensie volgende is nog beskikbaar

1 x Spagetti Bolognase
@ R40
4 x Curry Bunny's
@ R23 elk

Groete
Marietjie
0767790965

Môre almal op die lieflike geseënde reën dagEk wil die volgende etes bekend maak vir vandag Donderdag en môre VrydagAlle...
19/05/2022

Môre almal op die lieflike geseënde reën dag

Ek wil die volgende etes bekend maak vir vandag Donderdag en môre Vrydag

Alle bestellings moet asseblief vroegtydig geplaas word, voor 9 uur.

*DONDERDAG18/5/2022* voor 9:00 uur asb moet bestellings in wees vandag.
_Spagetti Bolonaise @ R40 per ete._

*VRYDAG 19/5/2022*
Bestellings moet asb voor 6 vanaand in wees vandag.
*VETKOEKE*
Curry Bunnys @ R23 elk
Burger Vetkoek @ R35 elk
Piesang en Caramel @ R 27 elk
Sien die spyskaart vir nog meer vetkoek voorstelle.
Of u kan self u keuse noem en indien nie op spyskaart is nie, voorsien ek prys so gou moontlik.

*BUNNY CHOWS*
Chip chow @ R25
Beef Curry Chow @ R55
Chicken Curry Chow @ R55
Of u kan hier ook u voorstel gee van u keuse en prys voorsien ek so gou moontlik indien dit nie op spyskaart is nie.

Geseënde dag aan almal verder.

Marietjie
🚦Mar-CaTer Kitchen
Bothastraat 36
Despatch

📱Whatsapp, Skakel, Sms
0767790965

Môre elkeenEk wil die volgende etes bekend maak vir Donderdag en VrydagAlle bestellings moet asseblief vroegtydig geplaa...
18/05/2022

Môre elkeen

Ek wil die volgende etes bekend maak vir Donderdag en Vrydag

Alle bestellings moet asseblief vroegtydig geplaas word

*DONDERDAG18/5/2022*
Spagetti Bolonaise @ R40 per ete.

*VRYDAG 19/5/2022*
VETKOEKE
Curry Bunnys @ R23 elk
Burger Vetkoek @ R35 elk
Piesang en Caramel @ R 27 elk
Sien die spyskaart vir nog meer vetkoek voorstelle.
Of u kan self u keuse noem en indien nie op spyskaart is nie, voorsien ek prys so gou moontlik.

BUNNY CHOWS
Chip chow @ R25
Beef Curry Chow @ R55
Chicken Curry Chow @ R55
Of u kan hier ook u voorstel gee van u keuse en prys voorsien ek so gou moontlik indien dit nie op spyskaart is nie.

Geseënde Naweek aan almal verder.

Marietjie
🚦Mar-CaTer Kitchen
Bothastraat 36
Despatch

📱Whatsapp, Skakel, Sms
0767790965

Môre mensieDankie weereens vie elkeen se ondersteuning in hierdie 2 maande wat u ons kom besoek het en enige etes kom ge...
18/05/2022

Môre mensie

Dankie weereens vie elkeen se ondersteuning in hierdie 2 maande wat u ons kom besoek het en enige etes kom geniet het.

Dit is net lekker om sulke terugvoerings te ontvang.
Word opreg waardeer.

Geseënde dag vir elkeen.

Marietjie
Mar-CaTer Kitchen
0767790965

Address

Despatch
6220

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 12:00
Sunday 12:00 - 13:00

Telephone

+27767790965

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mar-CaTer Kitchen, Despatch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category