Bumble Bee

Bumble Bee Your local supermarket. Anything you want, at your doorstep !

17/07/2023

Spiritual Pitstop for today

Behold the eye of the Lord is upon them that fear Him, upon them that hope in His mercy.
Psalm 33:18

🐝Die winter is hier en ons rakke is vol. Só in die hartjie van die onderdorp, maak ons almal se magies vol.😝Alles wat jy...
15/07/2023

🐝Die winter is hier en ons rakke is vol. Só in die hartjie van die onderdorp, maak ons almal se magies vol.😝
Alles wat jy benodig, netso op jou voorstoep. 🐝
Kom maak gerus 'n draai, by 2 Boomstraat, Despatch. Ons sien uit om julle te ontmoet !😃

Heerlike suiwer heuning @ R135 vir 750mlLovely raw honey @ R135 for 750ml
15/02/2023

Heerlike suiwer heuning @ R135 vir 750ml
Lovely raw honey @ R135 for 750ml

Cottage cheese R25Feta cheese R32
22/12/2022

Cottage cheese R25
Feta cheese R32

Eiers @ slegs R44,50 vir 30🐝
22/12/2022

Eiers @ slegs R44,50 vir 30🐝

Alles wat nodig is vir n Kersfees poeding. Vla, room, jelly, vrugte, karamel, kits poeding, roomys, desert toping. Kom l...
22/12/2022

Alles wat nodig is vir n Kersfees poeding. Vla, room, jelly, vrugte, karamel, kits poeding, roomys, desert toping. Kom loer gerus dit is Beeelicious🐝

R44,50 vir 30 eiers.🐝
22/12/2022

R44,50 vir 30 eiers.🐝

Fresh Bait till stock last.
12/12/2022

Fresh Bait till stock last.

11/12/2022

💥Dis Kersfees-tyd hier by 2 Boomstraat💥

💥Kom maak gerus 'n draai en vier Kersfees saam met ons !

💥Dis Kersfees-tyd💥Is jy opsoek na Kers-geskenkies vir geliefdes ? Die soektog is verby ! Kom maak 'n draai by 2 Bomstraa...
11/12/2022

💥Dis Kersfees-tyd💥

Is jy opsoek na Kers-geskenkies vir geliefdes ? Die soektog is verby ! Kom maak 'n draai by 2 Bomstraat vir oulike handgemaakte Kers-geskenkies teen billike pryse !

💥Sien julle binnekort !!💥

💥💥Special !!!💥💥Dis Vrydag in die baai en almal weet wat dit beteken... Dis tyd vir braai !! Kom loer gerus in by 2 Booms...
02/12/2022

💥💥Special !!!💥💥

Dis Vrydag in die baai en almal weet wat dit beteken... Dis tyd vir braai !! Kom loer gerus in by 2 Boomstraat om al jou braai gereedskap teen kosprys te kry🐝Hoekom nou vêr gaan as jy alles net hier kan kry ?

🐝Sak Hout -> R14-50
🐝Charcoal 4kg -> R38
🐝Blitz -> R24
🐝Braaispeserye -> R15-00

Lae sakpas pryse.
01/12/2022

Lae sakpas pryse.

Address

2 Boomstreet
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 06:00 - 20:00
Tuesday 06:00 - 20:00
Wednesday 06:00 - 20:00
Thursday 06:00 - 20:00
Friday 06:00 - 20:00
Saturday 06:00 - 20:00
Sunday 06:00 - 20:00

Telephone

+27833886316

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bumble Bee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category