Halfpad Handelshuis

Halfpad Handelshuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Halfpad Handelshuis, Coffee shop, Barberspan, Noord-Wes, Delareyville.

20/12/2025
14/11/2025
’n Groot dankie aan ons plaaslike Buffelboere - *4 Dogter Boerdery* wat ons vandag bederf het met die mooiste geskenk.On...
11/11/2025

’n Groot dankie aan ons plaaslike Buffelboere - *4 Dogter Boerdery* wat ons vandag bederf het met die mooiste geskenk.
Ons is so bevoorreg om dit teen ons muur te kan hang – ’n ware simbool van trots boer-wees! πŸŒΎπŸƒ

Amper weer Kersfees tyd, kom vier saam ons en Lilly 🌿β™₯️
28/10/2025

Amper weer Kersfees tyd, kom vier saam ons en Lilly 🌿β™₯️

πŸŽ„πŸŽ„

Babylonstoren produkte nou beskikbaar by die Padstal 🀩
08/08/2025

Babylonstoren produkte nou beskikbaar by die Padstal 🀩

[PLEASE NOTE]πŸ–πŸ»30 Julie 2025 Ons is vandag toe vir die publiek as gevolg van FNB se privaat funksie van 40 mense. Jammer...
30/07/2025

[PLEASE NOTE]πŸ–πŸ»
30 Julie 2025
Ons is vandag toe vir die publiek as gevolg van FNB se privaat funksie van 40 mense.

Jammer vir die ongerief, ons is normale tye oop vir die res van die week.
🀩🀩

Nuwe plante op ons mooi stoep 🌿
18/07/2025

Nuwe plante op ons mooi stoep 🌿

Springbok pastei reg vir more se Springbok game 🏈
11/07/2025

Springbok pastei reg vir more se Springbok game 🏈

Lekker Butternut sop met roosterkoek, kom kry jou middag ete more by die padstal.R60 per porsie 🧈
10/07/2025

Lekker Butternut sop met roosterkoek, kom kry jou middag ete more by die padstal.
R60 per porsie 🧈

Vars gebak so op β€˜n Maandag oggend 🀩
07/07/2025

Vars gebak so op β€˜n Maandag oggend 🀩

Ons eie beskuit 🀩
30/06/2025

Ons eie beskuit 🀩

Address

Barberspan, Noord-Wes
Delareyville

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

+27835661002

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Halfpad Handelshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Halfpad Handelshuis:

Share