18/08/2026
Na al die reën, blom ons blomme in die tuin weer baie mooi😍
ONTHOU: Ons kombuis sluit 'n uur voor toemaak tyd vir aansit-etes, maar kan ons steeds wegneem-etes bedien.
Vir enige navrae of bestellings: Kontak ons asb op 087 807 8165 Ons lewer landswyd af tot by jou deur.